Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bean Tree

Selfsorg
Ugba
Vanaf
Vanaf R1 680
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Ugba, wat 'n Afrika-olieboon is, is 'n wonderlike alleenstaande eenheid met 'n privaat dek op die dak met 'n panoramiese uitsig waar gaste skemerkelkies, 'n braai, die son en sterrekyk kan geniet. Ugba beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, oorgenoeg kasspasie en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, induksiestoofplaat, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster, mikrogolfoond, wasbak, basiese potte, panne, eetgerei en glase toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die eenheid het lugversorging en 'n platskerm-TV met Chromecast en Netflix. Buitetrappe lei na die privaat dakdek.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorg en sluit verhit-en-eetgeriewe in. Daar is 'n yskassie, induksiestoofplaat, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster, mikrogolfoond, wasbak, basiese potte, panne, eetgerei en glase.

Huisreëls

- Gaste het toegang tot die hele villa as hulle The Bean Tree bespreek. Lucky Bean, Ndale en Ugba kan individueel bespreek word, maar The Barn kan slegs bespreek word as die hele villa bespreek word.
- Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, slimkaart en kabels saambring of DStv via die DStv Now-toep op die TV stroom.
- The Bean Tree is troeteldiervriendelik, maar gaste moet asb. agter hul troeteldiere skoonmaak.
- Kinders onder 16 jaar word nie toegelaat nie.
- Vaping en rook is verbode in die kamers, maar gaste kan buite rook. Ekstra skoonmaakfooie geld as 'n rookreuk en -rookmerke verwyder moet word.
- Geen partytjies of geleenthede, onwettige aktiwiteite of onvanpaste, anti-sosiale gedrag word toegelaat nie. Owerhede sal gaste in sulke gevalle van die perseel verwyder. Laat asb. die instansie onmiddellik weet as iets nie werk nie, sodat dit reggestel kan word. Alle skade of vermiste items sal egter voor vertrek deur die gas betaal moet word.
- Die swembadarea sluit om 20:00. Om besering te vermy, word duik, bomduik of hardloop rondom die swembad nie toegelaat nie. Drinkglase en bottels mag ook nie in die swembad ingevat word of op die swembad se rand gelos word nie. Plaas asb. die glase terug op die tafels of op die dek rondom die swembad.

Let wel dat daar 'n grondpad na die instansie is en dat gaste asb. vooraf moet navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lucky Bean
Vanaf
Vanaf R1 880
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Lucky Bean is 'n ruim en alleenstaande kamer met 'n plat dak waar gaste kan braai, skemerkelkies geniet en sterrekyk. Die eenheid het 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, induksiestoofplaat, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster, mikrogolfoond, wasbak, basiese potte, panne, eetgerei en glase toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Die eenheid het lugversorging en 'n platskerm-TV met Chromecast en Netflix. Buitetrappe lei na die privaat dakterras met 'n panoramiese uitsig.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorg en sluit verhit-en-eetgeriewe in. Daar is 'n yskassie, induksiestoofplaat, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster, mikrogolfoond, wasbak, basiese potte, panne, eetgerei en glase.

Huisreëls

- Gaste het toegang tot die hele villa as hulle The Bean Tree bespreek. Lucky Bean, Ndale en Ugba kan individueel bespreek word, maar The Barn kan slegs bespreek word as die hele villa bespreek word.
- Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, slimkaart en kabels saambring of DStv via die DStv Now-toep op die TV stroom.
- The Bean Tree is troeteldiervriendelik, maar gaste moet asb. agter hul troeteldiere skoonmaak.
- Kinders onder 16 jaar word nie toegelaat nie.
- Vaping en rook is verbode in die kamers, maar gaste kan buite rook. Ekstra skoonmaakfooie geld as 'n rookreuk en -rookmerke verwyder moet word.
- Geen partytjies of geleenthede, onwettige aktiwiteite of onvanpaste, anti-sosiale gedrag word toegelaat nie. Owerhede sal gaste in sulke gevalle van die perseel verwyder. Laat asb. die instansie onmiddellik weet as iets nie werk nie, sodat dit reggestel kan word. Alle skade of vermiste items sal egter voor vertrek deur die gas betaal moet word.
- Die swembadarea sluit om 20:00. Om besering te vermy, word duik, bomduik of hardloop rondom die swembad nie toegelaat nie. Drinkglase en bottels mag ook nie in die swembad ingevat word of op die swembad se rand gelos word nie. Plaas asb. die glase terug op die tafels of op die dek rondom die swembad.

Let wel dat daar 'n grondpad na die instansie is en dat gaste asb. vooraf moet navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ndale
Vanaf
Vanaf R1 880
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Ndale is 'n ruim en luukse kamer met sigbare kappe. Die kamer het 'n oopplan-ontwerp. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Daar is 'n buite-strort. Die kombuisie het 'n yskassie, eenplaatstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster, mikrogolf, wasbak en basiese potte en panne, eetgerei en glase. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die eenheid het lugversorging en 'n platskerm-TV met Chromecast en Netflix.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe is vir selfsorg en sluit verhit-en-eetgeriewe in. Daar is 'n yskassie, induksiestoofplaat, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster, mikrogolfoond, wasbak, basiese potte, panne, eetgerei en glase.

Huisreëls

- Gaste het toegang tot die hele villa as hulle The Bean Tree bespreek. Lucky Bean, Ndale en Ugba kan individueel bespreek word, maar The Barn kan slegs bespreek word as die hele villa bespreek word.
- Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, slimkaart en kabels saambring of DStv via die DStv Now-toep op die TV stroom.
- The Bean Tree is troeteldiervriendelik, maar gaste moet asb. agter hul troeteldiere skoonmaak.
- Kinders onder 16 jaar word nie toegelaat nie.
- Vaping en rook is verbode in die kamers, maar gaste kan buite rook. Ekstra skoonmaakfooie geld as 'n rookreuk en -rookmerke verwyder moet word.
- Geen partytjies of geleenthede, onwettige aktiwiteite of onvanpaste, anti-sosiale gedrag word toegelaat nie. Owerhede sal gaste in sulke gevalle van die perseel verwyder. Laat asb. die instansie onmiddellik weet as iets nie werk nie, sodat dit reggestel kan word. Alle skade of vermiste items sal egter voor vertrek deur die gas betaal moet word.
- Die swembadarea sluit om 20:00. Om besering te vermy, word duik, bomduik of hardloop rondom die swembad nie toegelaat nie. Drinkglase en bottels mag ook nie in die swembad ingevat word of op die swembad se rand gelos word nie. Plaas asb. die glase terug op die tafels of op die dek rondom die swembad.

Let wel dat daar 'n grondpad na die instansie is en dat gaste asb. vooraf moet navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grewestraat 16, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0552b52f66e3d862dbaa3af162a749afe70466e017f8f03ce126457edeb83099d0dd5fb6fbd00103fdd21533de62fad045d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 16 Grewe Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.946068575441 19.826223038029
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem