The Beacon HL1232
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kusrylaan 92, Eenheid HL1232 The Beacon, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Beacon HL1232 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die grondverdieping in die veilige The Beacon-kompleks in Thompson's Bay. Dit is die ideale toevlugsoord vir gesinne en klein groepe.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke. Daar is 'n TV met gratis WiFi.
Die leefarea lei na 'n omheinde stoep en 'n lieflike tuinarea met draagbare braaigeriewe. Daar is 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane en 'n kinderspeelarea. Twee aangewese parkeerplekke is in die veilige kompleks beskikbaar. Hierdie veblyf is ook net 'n entjie vanaf die strand.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Ballito.net Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 33
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Kusrylaan 92, Eenheid HL1232 The Beacon, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kusrylaan 92, Eenheid HL1232 The Beacon, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom