The Beacon 84
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Jul 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusrylaan 92, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 389R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Beacon 84 is 'n bekoorlike woonstel op die eerste verdieping in 'n gesinsvriendelike kompleks net 'n hanetreetjie vanaf Thompson's Bay-strand. Hierdie woonstel is in Shaka's Rock aan die Noordkus van Ballito en is die ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na selfsorgverblyf.
Hierdie woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik die gastebadkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het lugversorging en 'n balkon wat na die see front.
Die kombuis en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Dit lei na die balkon met sitplek en 'n gasbraai, asook 'n see-uitsig in die verte.
Gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Gaste het toegang tot die gedeelde geriewe in die kompleks wat 'n swembad, tennisbaan en braai-area insluit.
Slaapplek
’n Bespreking by The Beacon 84 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 67
Maande gelys 9
Ligging
- Kusrylaan 92, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusrylaan 92, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom