Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beacon 76

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 92, Chakas Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 252 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Beacon 76 is 'n bekoorlike woonstel op die eerste verdieping in 'n gesinsvriendelike kompleks net 'n hanetreetjie vanaf die beroemde Thomspons Bay-strand. Die woonstel is in Shaka's Rock aan die Noordkus van Ballito geleë en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende op soek na selfsorg-vakansieverblyf.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dakwaaier. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, lugversorging, 'n TV en 'n etenstafel. Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, elektriese stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea lei na 'n toegeboude stoep met buitesitplek en gasbraaigeriewe en 'n mooi uitsig oor die tuin. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 1 veilige onderdakparkeerplek en 1 veilige oop parkeerplek, parkeerplek nommer 76, vir gaste. Gaste het toegang tot die gedeelde geriewe in die kompleks wat 'n swembad, tennisbaan en braai-area insluit.

Die verblyf is slegs geskik vir gesinsvakansies en besprekings vir groepe gaste onder die ouderdom van 25 of Matric Rage-studente word nie toegelaat nie. Indien 'n groep van 4 of meer volwassenes wat nie met hul gades of kinders reis nie wil bespreek, kontak asb. die bestuurder vir alternatiewe verblyfopsies.

Slaapplek

’n Bespreking by The Beacon 76 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 63

Maande gelys 9

Ligging

  • Ocean-rylaan 92, Chakas Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 252
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 252
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 92, Chakas Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c3d925ff302056bb8379b277a15b780b000a3bfe39783ea449d702461ab25066541ef83e8288bcd77576920da35bb756510?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 252 per nag (plek vir 4) 92 Ocean Drive Chakas Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.52093462367 31.226208396594
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem