Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beacon 67

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 92, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 331 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Beacon 67 is 'n bekoorlike grondverdiepingwoonstel in 'n gesinsvriendelike kompleks net 'n hanetreetjie vanaf Thompson's Bay-strand. Hierdie woonstel is in Shaka's Rock aan die Noordkus van Ballito en is die ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na selfsorgverblyf.

Hierdie woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die gastebadkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het lugversorging en 'n plafonwaaier.

Die kombuis en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Dit lei na die onderdakstoep met sitplek en 'n houtskoolbraai, asook 'n see-uitsig in die verte.

Gratis WiFi, 1 veilige onderdakparkeerplek en 1 aangewese parkeerplek is beskikbaar. Gaste het toegang tot die gedeelde geriewe in die kompleks wat 'n swembad, tennisbaan en braai-area insluit.

Slaapplek

’n Bespreking by The Beacon 67 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 61

Maande gelys 9

Ligging

  • Kusrylaan 92, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 331
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 331
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 92, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcb1434ecf6328b845d9a2ff746247d96baab8fb5a231b31cb4c293db04146027bb0eb6c71f9af0e46fde1916e18bdb09ce2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 331 per nag (plek vir 4) 92 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.520386375028 31.226041316986
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem