Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bay Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Jan 2024 tot 30 Jan 2024 en 15 Jan 2025 to 13 Feb 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs een afslagaanbod per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Jan 2024 tot 30 Jan 2024 en 15 Jan 2025 to 13 Feb 2025.

Prys sluit in
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die tarief is vir selfsorg.
Die swembad is met 'n seil bedek, maar gaste moet steeds te alle tye toesig oor hulle kinders hou. Baytown kan nie aanspreeklik gehou word indien iets gebeur nie.
Bring asb. jou eie strandhanddoeke.
Let op die grondpad na die verblyf.
WiFi is beskikbaar vir eie rekening.
Alle huureiendomme in Pringlebaai kom met 'n waarskuwing oor wilde diere en Kaapse bobbejane in die omgewing. Onthou en respekteer asb. die feit dat die perseel 'n bewaringsgebied is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fredaweg 854, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiiuXaEgdq5UVB0TK122wjl7SvbsHdm5hvbrfGYoNPhyhyYqBbn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 854 Freda Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.34697 18.83074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem