The Bay B401
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Anette Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 35
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Wendy P - Mrt 2024
Algehele gradering
Organised, clean and beautiful.
The Bay B401 se terugvoer
Thank you Wendy, it is always a pleasure hosting wonderful guests like you. Hope to see you again.
Demetria V - Feb 2024
Algehele gradering
Amazing views!
The Bay B401 se terugvoer
Hi Demetria, I do apologise for the gate, but luckily, it is now sorted and should not happen again. Thank you for being such wonderful guests. We are upgrading the unit now and hope you will be impressed when we see you again.
Marissa M - Jan 2024
Algehele gradering
Onvergeetlik!
The Bay B401 se terugvoer
Dankie Marissa, maar dit is maklik om 'n darling te wees met sulke wonderlike gaste soos jy en jou gesin. Sien julle weer.
Shamel R - Jan 2024
Algehele gradering
Great sea and mountain views. Spacious apartment.
Isabel G - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend en rustig!
The Bay B401 se terugvoer
Baie dankie, Isabel. Dit was wonderlik om julle te ontmoet en te huisves. Dit is altyd 'n voorreg om sulke oulike gaste te ontvang.
Lize M - Des 2023
Algehele gradering
Als wat nodig is vir 'n paar dae se verblyf.
Alicia K - Des 2023
Algehele gradering
Elk oomblik geniet.
The Bay B401 se terugvoer
Baie dankie, Alicia. Dit was wonderlik om sulke lieflike gaste soos julle te ontvang.
Martin G - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
The Bay B401 se terugvoer
Baie dankie, Martin. Dit was lekker om julle te ontmoet en ek hoop julle sal ons weer besoek.
Anzett V - Des 2023
Algehele gradering
Uitsig oor berge, met 'n stap langs die see, goed vir die siel.
The Bay B401 se terugvoer
Hi Anzette. Dit was wonderlik om julle te ontmoet. Dit is altyd 'n voorreg om sulke oulike gaste te ontvang.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shell-weg 1, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap