The Art House
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Granietstraat 41, Bitterfontein, 8200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Art House bied verblyf in 'n gastekamer in Bitterfontein, 'n dorp langs die N7.
Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagstop op pad na Namakwaland gedurende die veldblomseisoen of na die Namibiese grens Vioolsdrif. Verblyf by The Art House word in 2 slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens gebied. Die kamers het toegang tot 'n gedeeldebadkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Handdoeke en toiletware word voorsien.
Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe, 'n draagbare waaier en 'n lessenaar met sitplek vir 2. Die kombuis is ten volle toegerus en maaltye is beskikbaar op versoek. Gaste is welkom om van die braaigeriewe op die perseel gebruik te maak en daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig.
Goedgemanierde en gesosialiseerde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Aktiwiteite sluit voëlkyk en voetslaan in.
Slaapplek
’n Bespreking by The Art House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Strykyster
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Margaretha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jaar gelys 10
Ligging
- Granietstraat 41, Bitterfontein, 8200, Wes-Kaap
- Gaste dink The Art House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bitterfontein Nuwerus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Granietstraat 41, Bitterfontein, 8200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom