The Ark
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Phitidis Walk 34, Poortjies, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R12 000 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
The Ark is 'n luukse seefront-villa in Plettenbergbaai. Dit is op die prentjiemooi oewer aan die westelike kant van die Poortjies-strandmeer, reg langs die pragtige Lookout-strand geleë. Dié omgewing is rustig en ontspannend.
Twee slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die vyfde slaapkamer het 2 stapelbeddens en die aangrensende badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis en -eetarea op die boonste verdieping spog met 'n pragtige uitsig oor die strandmeer en see. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.
Die kuierarea op die grondverdieping het 'n tafeltennistafel en 'n TV. Buite is daar 'n sondek met 'n swembad en 'n wasgoedkamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Daar is ook 'n vrystaande braai op die boonste dek. Gaste kan gerus die strand- en branderplankry-toerusting wat voorsien word, gebruik. Die villa spog ook met 'n omheinde tuin en grasperk aan die strandmeer te kant.
Slaapplek
’n Bespreking by The Ark sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 5
Jaar gelys 4
Ligging
- Phitidis Walk 34, Poortjies, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Phitidis Walk 34, Poortjies, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom