Thamela Game Farm
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Thamela Game Farm, Magudu, 3160, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R950R855 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Thamela Game Farm is 21 km buite Pongola op die R66 en bied selfsorgverblyf in die hartjie van Zoeloeland. Dit is die ideale ligging vir 'n rustige wegbreek.
Hierdie selfsorgeenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n aparte badkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea het hoë plafonne en 'n kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe het. Daar is 'n etenstafel en 'n knus sitarea. Buite die eenheid is daar 'n onderdakstoep met 'n braai-area en 'n Weber-braai.
Die lodge bied 'n boma met ekstra braaigeriewe. Thamela Game Farm spog met 'n verskeidenheid wild en daar is 'n verskeidenheid voëlspesies op die plaas. Gaste kan 'n wildrit teen ekstra koste bespreek.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Rouche Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jaar gelys 1
Ligging
- Thamela Game Farm, Magudu, 3160, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Thamela Game Farm het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pongolapoortdam Pongola Zoeloeland KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Thamela Game Farm, Magudu, 3160, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom