Terracotta Lodge
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villiers-straat 207, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Terracotta Lodge bied verblyf in selfsorg-eenhede naby al die besienswaardighede en geriewe in Gqeberha (Port Elizabeth). Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en ontbyt is beskikbaar op versoek.
Al 3 ons eenhede is oopplan en smaakvol versier. Elke eenheid het slaapplek vir 2 tot 4 mense, 'n en suite-badkamer, TV met M-Net, en 'n kombuisie wat goed toegerus is.
Die lodge het ook 'n gemeenskaplike sitkamer met DStv en gratis WiFi, braaigeriewe, 'n eerlikheidskroeg en veilige parkeerplek op die perseel.
Terracotta Lodge is sowat 5 tot 10 minute se ry vanaf Walmer Country Club, Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe, die middestad en die hawe.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Annie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Villiers-straat 207, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Terracotta Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Walmer Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villiers-straat 207, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom