Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Terracotta Lodge

Gastehuis
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Ruim, losstaande oopplan-eenheid in die tuin. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea het 'n sitkamerstel. Die kombuisie het 'n oondjie, mikrogolfoond, yskas, broodrooster en 'n ketel. Daar is 'n Weber-braai, buitestoele, en 'n uitsig oor die swembad en tuin. Verder het die eenheid 'n TV met M-Net.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

- Etes is beskikbaar teen verskillende tariewe per persoon.
- Rook is verbode binnenshuis.
- Let asb. dat die swembad nie meer beskikbaar is nie en omskep is om die gastehuis van water te voorsien sodat dit onafhanklik van die plaaslike netwerk kan funksioneer om munisipale wateronderbrekings en -tekorte vry te spring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié atlejeewoonstel is oopplan. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad en stort. Die kombuisie is goed toegerus met 'n oondjie, stofie, mikrogolf, yskassie, broodrooster, en 'n ketel. En daar is gerieflike rusbanke, 2 enkelbeddens, etenstafel vir 4 en 'n TV met M-Net in die leefarea. Die leefarea lei na 'n houtdek met stoele en 'n tafel en kyk uit oor die swembad en tuin met 'n Weber.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

- Etes is beskikbaar teen verskillende tariewe per persoon.
- Rook is verbode binnenshuis.
- Let asb. dat die swembad nie meer beskikbaar is nie en omskep is om die gastehuis van water te voorsien sodat dit onafhanklik van die plaaslike netwerk kan funksioneer om munisipale wateronderbrekings en -tekorte vry te spring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim eenheid is oopplan. Die slaap-area het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die kombuisie is goed toegerus. En die sitarea het 'n gerieflike rusbank en 'n TV met M-Net.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

- Etes is beskikbaar teen verskillende tariewe per persoon.
- Rook is verbode binnenshuis.
- Let asb. dat die swembad nie meer beskikbaar is nie en omskep is om die gastehuis van water te voorsien sodat dit onafhanklik van die plaaslike netwerk kan funksioneer om munisipale wateronderbrekings en -tekorte vry te spring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiers-straat 207, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhYzljNzEwLWRhNDUtNGMzZS04MTEwLTk2YWY4MDU3YzYyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 207 Villiers Road Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9825607 25.5865929
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem