Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sweet Dreams

Rugsakreisigerslosies

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 750

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir Sweet Dreams
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Sandy B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandy B

Lovely, neat and clean accommodation.

We enjoyed our stay, from the welcoming tea and coffee provided to the well stocked cutlery and crockery on the kitchen. Our only gripe would be the shower in the en-suite bathroom - only for skinny people - as the door doesn't open fully due to the size of the basin. Otherwise most enjoyable place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sweet Dreams se terugvoer

Hi Sandy
Thanks for your feedback. Sweet dreams are a nice family house opposite the beach, we are happy to hear that you enjoyed your stay with us. The shower in the main bedroom can be quite challenging but this is unfortunately how it was done by the homeowner. We however hope that we can welcome you back again in the future, maybe at one of our other more spacious units.

Sweet Dreams
Ralie P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ralie P
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Alles was baie goed en lekker, maar daar kort instandhouding van die eenheid. Ons was toegesluit in die hoofslaapkamer op 'n Sondagoggend omdat die deur se slot stukkend was. Die agentskap moes iemand uitkry om die deur oop te maak. Baie vensterknippe werk nie of is af, die luike se skuiwe werk nie. Die alarm maak darem op vir die knippe. Dit is nogal 'n raserige omgewing as jy regtig wil rus, maar weer ook lekker vir groter kinders om alleen op die strand te kan wees omdat jy hulle kan sien van die huis af. 'n Wasmasjien en droër sou lekker wees, maar ek begryp daar is nie eintlik plek voor nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 420
R2 420 R1 613
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 420
R2 420 R1 613
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 420
R2 420 R1 613
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sugarbird, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37e85f9437f9c4e475a31cc3765472f2bdaee650f5be4f4bebfc2338dd2b993521d91f5ff90550b4a3f254ab0051a0e3378c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 420 nouVanaf R1 613 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 Sweet Dreams Kliprug 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808666666667 17.890411111111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem