Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Swallows Nest

Gastehuis
Enkelkamers
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer bied knus verblyf en beskik oor 'n slaaparea en 'n badkamer. Die slaaparea het 'n spieëltafel, 'n enkelbed en 'n gemakstoel. Die badkamer het 'n wasbak, toilet en 'n stort. WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot hul eie privaat ingang en die gemeenskaplike TV, sitarea, swembad en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

- Rook is binnenshuis verbode.
- Wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar vir langtermynverblyf.
- Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en kan met aankoms gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Enkelkamer 9
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer bied slaapplek aan 1 gas en beskik oor 'n slaapkamer met 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n stort. Daar is ook 'n spieëltafel, kas, lessenaar en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot hul eie privaat ingang en die gemeenskaplike TV, sitarea, swembad en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

- Rook is binnenshuis verbode.
- Wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar vir langtermynverblyf.
- Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en kan met aankoms gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer 4
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n stort. Daar is ook 'n gemakstoel en WiFi. Gaste het toegang tot hul eie privaat ingang en die gemeenskaplike TV, sitarea, swembad en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

- Rook is binnenshuis verbode.
- Wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar vir langtermynverblyf.
- Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en kan met aankoms gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer met stoep
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Daar is 2 van hierdie kamers. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n wasbak, toilet en 'n stort. Daar is genoeg kasruimte, 'n spieëltafel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot hul eie privaat ingang en die gemeenskaplike TV, sitarea, swembad en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

- Rook is binnenshuis verbode.
- Wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar vir langtermynverblyf.
- Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en kan met aankoms gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer 5
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer bied knus en ruim verblyf en beskik oor 'n slaaparea, 'n oop bad-area en 'n aparte toilet. Die slaaparea het 'n spieëltafel, 'n enkelbed, koningingrootte-bed, yskassie en 2 gemakstoele. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot hul eie privaat ingang en die gemeenskaplike TV, sitarea, swembad en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

- Rook is binnenshuis verbode.
- Wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar vir langtermynverblyf.
- Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en kan met aankoms gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koningkamers
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer bied knus verblyf en beskik oor 'n slaaparea, kombuis en 'n badkamer. Die slaaparea het 'n spieëltafel, 2 gemakstoele en 'n koninggrootte-bed. Daar is ook 'n verwarmer, yskassie en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar. Die badkamer het 'n wasbak, toilet, bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n broodrooster en 'n ketel toegerus. Gaste het toegang tot hul eie privaat ingang en die gemeenskaplike TV, sitarea, swembad en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

- Rook is binnenshuis verbode.
- Wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar vir langtermynverblyf.
- Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en kan met aankoms gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-Enkelbedkamers
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers bied ruim verblyf en beskik elkeen oor 'n slaaparea, kombuis en 'n badkamer. Daar is 2 van hierdie kamers. Elke slaaparea het 'n spieëltafel, 2 gemakstoele en 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamers het onderskeidelik 'n stort en 'n bad. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot hul eie privaat ingang en die gemeenskaplike TV, sitarea, swembad en die braai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Rook is binnenshuis verbode.
- Wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar vir langtermynverblyf.
- Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en kan met aankoms gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgeenheid 12
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied ruim verblyf en beskik oor 'n slaaparea, kombuis en 'n badkamer. Die slaaparea het lugversorging, 'n spieëltafel, 2 gemakstoele en 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n wasbak, toilet en 'n stort. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot hul eie privaat ingang en die gemeenskaplike TV, sitarea, swembad en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Rook is binnenshuis verbode.
- Wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar vir langtermynverblyf.
- Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en kan met aankoms gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer 1
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer bied ruim verblyf en beskik oor 'n slaaparea, 'n badkamer en 'n sitarea met 'n kombuisie. Die pragtig ontwerpte slaaparea het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n bad. Daar is ook 'n groot mat, lessenaar met 'n platskerm-TV en 'n spieëltafel. WiFi is ook beskikbaar. Die sitarea het genoeg sitplek en die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot hul eie privaat ingang en die gemeenskaplike TV, sitarea, swembad en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskassie en 'n ketel in.

Huisreëls

- Rook is binnenshuis verbode.
- Wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar vir langtermynverblyf.
- Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en kan met aankoms gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 50, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a3a0a22e355faaf1ca34ae1b9413f684b694f4a9017a7fb9613af9452af0fe03b021b706ee6d3ff0fa67c4cf28398f9f5ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 50 Van Riebeeck Street Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.1895935 20.8607635
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem