Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Svala

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin-rylaan 348, Brenton on Lake, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Svala bied gehalte-selfsorgverblyf in die onderste verdieping van die eienaar se hoofwoning in Knysna wat op die Tuinroete geleë is. Dit spog met 'n versameling van Oosterse kunswerke wat vanaf die eienaar se reise kom.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en die leefarea het rusbanke en 'n uitsig oor die Knysna-strandmeer. Daar is ook 'n klein sitarea met 'n rusbank en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na 'n stoep en 'n welige tuin. Gaste het toegang tot gratis parkeerplek op die perseel. Die verblyf het 'n noodhulpkissie en brandblussers.

Natuurliefhebbers kan die daaglikse besoeke van hasies en bosbokke geniet. Die huis is sowat 3 km vanaf 'n Blouvlagstrand. Daar is 'n verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by Svala sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Svala
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Dolphin-rylaan 348, Brenton on Lake, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Svala het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin-rylaan 348, Brenton on Lake, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6b50ba8d7da2a3ed41e6dfa742fcac1cf5100ca4fa0d2734047f2a0916b7bbdf7afbc3838b526785c80ddc9947b96abcddb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 348 Dolphin Avenue Brenton on Lake 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.062720712363 23.025156069975
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem