Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Svala

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is verbode.
Wees asb. versigtig indien jy braai en onthou om alle vure te blus indien jy klaar is. Slegs houtskool word toegelaat.
Troeteldiere word met vooraf reëling toegelaat.
Gaste moet asb. die kombuis met vertrek skoonmaak.
Gaste mag nie die elektriese stoof tydens beurtkrag gebruik nie.
Geen geraas of harde musiek na 22:00 nie.
Gebruik asb. die water spaarsamig.
Die eienaars en personeel aanvaar geen verantwoordelikheid vir beserings of sterftes van besoekers op die perseel nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin-rylaan 348, Brenton on Lake, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6b50ba8d7da2a3ed41e6dfa742fcac1cf5100ca4fa0d2734047f2a0916b7bbdf7afbc3838b526785c80ddc9947b96abcddb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 348 Dolphin Avenue Brenton on Lake 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.062720712363 23.025156069975
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem