Sunset Haven
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
UNA Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 maande
Opsomming van Resensie
Zelda M - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtig uitsig.
Sunset Haven se terugvoer
Liewe Zelda
Baie dankie vir die goeie resensie.
Dit was 'n voorreg om julle hier te kon hê.
Groete,
Jennifer
Phil P - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing.
Sunset Haven se terugvoer
Beste Phil
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is bly om te hoor julle het jul tydjie by Sunset Haven geniet.
Groete,
Jennifer
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Johan B - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties en gerieflik.
Sunset Haven se terugvoer
Liewe Johan
Dankie vir die goeie resensie, hoop ons sien jou gou weer.
Groete Jennifer
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg 16, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom