Suikerbekkie
Beskrywing
Die oopplan-woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die leefarea het gemaklike sitplek en lei na 'n kombuisie met 'n yskasie, mikrogolf, gasstofie, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Suikerbekkie Bos is 'n houtkothuis agter die 100 jaar oue kerk. Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n slaapbank. Die badkamer buite het 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke saambring. Die eenheid het 'n mikrogolf.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Suikerbekkiestraat 3, Baardskeerdesbos, 7271, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom