Suikerbekkie
51 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die huis kan teen addisionele koste en op versoek skoongemaak word gedurende verblyf.
Een bondel vuurmaakhout vir die kaggel per dag is verniet, addisionele vuurmaakhout is teen ekstra koste per bondel beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harting-straat 11, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom