Suidersee Block 2
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Isabel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 390
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Jenna O - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesomeness.
Magda E - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties!
Karin D - Feb 2024
Algehele gradering
Great and comfortable.
Desiree L - Feb 2024
Algehele gradering
Hulpvaardig, aangenaam en naby alles geleë.
Karin D - Feb 2024
Algehele gradering
Sal aanbeveel.
Juanita V - Jan 2024
Algehele gradering
Slegte ondervinding. Bly weg van eenheid 20. Ongelooflik beknop, geen badkamerdeur. Maw geen privaatheid. Stink binne. Voel soos agterstrate behuising.
Lees meerCoreen H - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Charlene D - Nov 2023
Algehele gradering
Not too bad.
Dylan E - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig, stil.
Lance B - Okt 2023
Algehele gradering
Puik waarde vir geld en netjies.
Herklaas S - Okt 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Naby aan alles. Woonstel goed toegerus en netjies.
Kobus P - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Leona B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies, skoon, sentraal en alles wat mens nodig het.
Amanda J - Aug 2023
Algehele gradering
I really enjoyed my stay. The room was clean and neat. Was informed about the loadshedding schedule.
Rudi V - Jul 2023
Algehele gradering
Netjiese, skoon verblyf.
Peter V - Jul 2023
Algehele gradering
Comfortable, a bit crowded.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Janine F - Jul 2023
Algehele gradering
Baie tevrede, skoon en netjiese verblyf. Sal enige tyd weer kom.
Gaile M - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker naby see.
Jason B - Jun 2023
Algehele gradering
Small and very closed-off, really does not give a feeling of being down at the coast, and two weeks later and I still have not recieved my breakages deposit back.
Lees meerTilana G - Mei 2023
Algehele gradering
Perfek geleë!
Lees meerElsabe B - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly. Beveel Suidersee definintief aan.
Elouise H - Apr 2023
Algehele gradering
Baie oulike plekke vir vinnig oornag.
Jannie S - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker, rustig en veilig.
Suidersee Block 2 se terugvoer
Goeiedag Jannie
Baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n review te los. Suidersee Woonstelle is self-sorg woonstelle. Ons gaan dus nie in om die woonstelle te diens terwyl u by ons tuisgaan nie. Op ons besprekings vorms, wat vir u gestuur is toe die bespreking gevestig is, stel ons wel dat u eie handdoeke moet saambring. Die woonstelle wat wel handdoeke inhet, word na 5 dae vervang en ek sien u het net 4 dae gebly. Indien u wel die kantoor laat weet het sou ons vir u 'n vergunning kon maak. Ek hoop dat u wel in die toekoms weer by ons sal bespreek, dalk een van ons groter woonstelle.
Vriendelike Groete
Zandri
Alet D - Apr 2023
Algehele gradering
Was heerlik om so naby see te bly. Loopafstand.
Susan P - Apr 2023
Algehele gradering
Rutig en lekker.
Sharon R - Mrt 2023
Algehele gradering
Goed toegerus en netjies.
Danie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Eenheid gerieflik skoon & netjies en baie prakties uiteengesit.
Jannie G - Feb 2023
Algehele gradering
Klein, maar gerieflik. Nie vir beurtkrag ingerig nie.
Lees meerSuidersee Block 2 se terugvoer
Goeie middag Jannie Geyser
Ons by Suidersee wil dankie se vir julle bespreking hierby ons by Suidersee.
Soos ek u boodskap nou lees het julle eers laat die aand by, 20:00 by u selfsorgeenheid arriveer.
Van verlede jaar tot nou toe skakel ons die generators aan, vanaf 20:00 tot na 22:00 wanneer die krag weer aankom.
Ek het u 2 keer gekontak, 16:30 met die dag van aankoms op 23 Februarie 2023 en op ons WhatsApp groep gesit om u op hoogte te hou met die beurtkrag en wanneer ons die generators aanskakel 20:00 tot na 22:00.
U het ons glad nie gebel nie, om enigsins uit te vind in verband met u bespreking nie.
Weereens het u n aanlyn bespreking deur n derde party gemaak waarop al die inligting oor die selfsorg eenheid wat u bespreek het, duidelik uiteen gesit is.
Huidiglik probeer ons regtig om ons gaste so gemaklik as moontlik te akkommodeer as gevolg van Eskom se beurtkrag.
As die krag af was en die probleem aan Suidersee se kant was, sal ons pa staan daarvoor, maar ongelukkig sit ons dieselfde gat as die res van die Suid Afrikaners.
Ons in die toerisme wens dat wanneer n gas of gaste n probleem het om dit direk by ons aan te meld sodat ons n oplossing kan vind indien moontlik.
In die toekoms maak seker u lees sorgvuldig die beskrywings deur, en kontak die gastehuis waar u gaan tuisgaan sodat u nie dieselfde fout begaan nie.
U is meer as welkom om ons te kontak indien u enige vrae het.
Mag u n wonderlike dag.
Groete
Grant
Suidersee Hartenbos
Cathy J - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies, groot en veilig.
Magda P - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies.
Wayne B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Suidersee Block 2 se terugvoer
Goeiedag Wayne
Dankie vir die positiewe resensie. Ek gaan definitief plan maak met 'n bordjie. Laat weet gerus indien u werk akkommodasie in Hartenbos benodig.
Vriendelike Groete
Zandri
Elize K - Jan 2023
Algehele gradering
Oornag vir besoek aan spesialis.
Suidersee Block 2 se terugvoer
Goeiedag Elize
Dankie vir die positiewe resensie. Ek sien u het een van ons kleiner goedkoper woonstelle bespreek, maar ons het wel groter woonstelle ook beskikbaar maar hulle is natuurlik bietjie duurder. Laat weet gerus indien u weer akkommodasie benodig, sal u graag wil akkommodeer in een van die groter woonstelle.
Vriendelike Groete
Zandri
Andre D - Des 2022
Algehele gradering
3 Nagte oorslaap op pad Kaap toe.
Lees meerSuidersee Block 2 se terugvoer
Goeiedag Andre
Dankie vir die positiewe terugvoering. Ek wil net noem dat die braaibak, braaitang, vleisvurk en eierspaan wel in die woonstel is. Onder die gasstoof is daar 'n groot laai met 'n kleiner laai en alles waarna u gesoek het is daarin. Ons het nogal 'n sticker gemaak om vir die gaste te wys dat daar nog 'n laai is.
Hoop om u weer te kan help met akkommodasie.
Vriendelike Groete
Zandri
Albert V - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Mandy D - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Marlene J - Nov 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en veilig.
Ekizabeth K - Nov 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Amilda V - Nov 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Chantelle D - Nov 2022
Algehele gradering
Lieflike eenheid met alles wat jy sou benodig.
Ella S - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Stefanie N - Aug 2022
Algehele gradering
Nie so aangenaam as wat ek my dit voorgestel het nie.
Lucinda B - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker rustig en veilig.
Thinus V - Jul 2022
Algehele gradering
Net een aand oorgeslaap.
Elize W - Jul 2022
Algehele gradering
Mooi plekkie, privaat, rustig en die mense baie vriendelik en hulpvaardig.
Sheridan K - Jun 2022
Algehele gradering
Peaceful and comfortable.
Lees meerAnnelise G - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige, netjiese eenheid.
Elmarie F - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was gemiddeld.
Susan V - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Danie L - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlike plek.
Jacques V - Apr 2022
Algehele gradering
Was nice. Location is great and close to all amenities.
Lees meerEinel S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie skoon,goeie geriewe.
Zelda S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, loopafstand vanaf die strand.
Genevieve N - Feb 2022
Algehele gradering
Perfek geleë. Alles was baie mooi, netjies en skoon.
Ilze V - Feb 2022
Algehele gradering
Netjies, gerieflik.
Prof Elain V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie klein, was netjies by aankoms, trappe heeltemal te steil veral by voordeur. Al is daar braaigeriewe is daar geen rooster nie. Nasorgdiens die swakste ooit.
Lees meerSuidersee Block 2 se terugvoer
Goeie middag Elain
Ek wil vir u dankie se vir u bespreking hierby ons by Suidersee Hartenbos, jammer dat ons nie by u vereistes voldoen het nie.
Ons wou u opgradeer na een van die grondvloer eenhede nadat u gevra het vir rolstoelvriendlike eenheid wat ons nie adverteer nie. Ons het die besprekings agent gevra om met u kontak te maak om die eenheid vir jou aanbied waarna ons terugvoer gekry " Die gas hou die bespreeking soos dit is."
U het wel die intree selfsorg eenheid bespreek, maw die goedkoopste een wat daar is. Ons het verskeie selfsorg eenhede en dit is die gas se keuse wat hulle kan, of wil betaal.
Daar is verskeie fotos en n baie goeie beskrywing van elkeen van ons eenhede.
Ons het weer gaan kyk en daar word nerens geadverteer dat die spesifieke eenheid lugversorging in het nie, maar wel 'n dakwaaier.
U bespreking was slegs vir vyf nagte gewees. Ons vervang ons linne met skoon linne elke 5 tot 7 dae en elke keer as gaste vertrek sanitize en word daar skoon linne vir ons volgende gaste oorgetrek.
U het n bespreking vorm ontvang wat ons vir al ons gaste aanstuur en gevra word, lees asb deur en voltooi vir ons epos dit terug sodat u weet wat u moet saambring en die reels van ons instansie, wat u ook nie gedoen het nie.
Daarop wysig dit dat ons ongelukkig nie op die stadium enige handoeke voorsien nie, maar tog in u geval het ons gereel dat u dit kan he in u eenheid.
U het ons gebel ivm toilet papier en het gevra of u dit self moet verskaf waarop die antwoord ja was omdat al ons eenhede selfsorg is, maar tog het ons vir u dit ook verskaf.
Hoop u het n wonderlikke dag en voorspoed met die jaar verder.
Groete
Grant
Suidersee Hartenbos
Elri T - Feb 2022
Algehele gradering
Dankie vir 'n heerlike, rustige plek.
Werner G - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies, bedagsaam, vriendelik.
Charlene O - Jan 2022
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Rodger M - Jan 2022
Algehele gradering
Enjoyable.
Retha O - Jan 2022
Algehele gradering
Kon ons help met verblyf op kort kennisgewing.
Marie V - Des 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Martie K - Des 2021
Algehele gradering
Lekker.
Petroné S - Des 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Len L - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Janine S - Nov 2021
Algehele gradering
Akkommodasie was netjies en het gesorg vir 'n heerlike tydperk met familie en vriende.
Iain F - Nov 2021
Algehele gradering
Terrible.
Johandre M - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was absoluut 'n fantastiese verblyf-ervaring.
Lees meerDe_wet V - Nov 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en lekker.
Elize H - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig, kalm en net so ontspanne.
Freddy G - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en goed geleë.
Mervyn S - Okt 2021
Algehele gradering
Dis 'n baie mooi, rustige plek en in regte area geleë.
Nico G - Okt 2021
Algehele gradering
Very convenient but small.
Janine M - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Charnine P - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasiese, klein plekkie
Anton E - Aug 2021
Algehele gradering
Die plek is goed geleë.
Anthea V - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry, baie netjies en rustig.
Alice V - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelik en akkommoderend!
Corné L - Jul 2021
Algehele gradering
Uiters geskik vir enkelreisiger of paartjies.
Lees meerEmmerentia Z - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek na Hartenbos
Sjoerd S - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf naby die see!
Linda K - Jul 2021
Algehele gradering
Awesome, relaxing and close to beach.
Caron P - Jul 2021
Algehele gradering
Amazing place and amazing hospitality and amazing all around.
Elzanné J - Jul 2021
Algehele gradering
Fantasties! Netjies en baie naby aan alles wat mens nodig het. Perfek vir as jy reis vir werk met sterk WiFi.
Charlene O - Jun 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Cayla V - Jun 2021
Algehele gradering
Beslis ’n goeie opsie.
David H - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker.
Monique V - Mei 2021
Algehele gradering
Ons behoefte was net 'n skoon, netjiese slaapplekkie. Vir die res van die tyd was ons buite. Dus was die plekkie perfek.
Pieter M - Mei 2021
Algehele gradering
Te klein vir 'n lang kuier.
Beverley S - Mei 2021
Algehele gradering
Very comfortable, neat and clean accommodation.
Eddie W - Mei 2021
Algehele gradering
Comfortable and very affordable accomodation.
Douglas H - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekend en eksoties.
Annemarie P - Mei 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Isaac D - Apr 2021
Algehele gradering
Baie privaat, rustige omgewing en baie gerieflik.
Bettie B - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig, lekker, skoon en netjies.
Maja T - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het dadelik die gevoel gekry "dis lekker by die see".
Claudia S - Mrt 2021
Algehele gradering
Verblyf was skoon. Een eenheid se warm water was nie op standaard. Die afdakke oor die braai-areas lek en is nie geskik vir die hoeveelheid gaste wat die eenheid kan huisves nie wanneer dit reën.
Jacques S - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlike plekkie, naby die see en aktiwiteite.
Wouter T - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Duane K - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Kisha V - Feb 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Philip S - Jan 2021
Algehele gradering
Good.
Andre V - Des 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik vir 2.
Mike V - Des 2020
Algehele gradering
Goeie ontvangs, baie netjies en gerieflik naby alles.
Ciska F - Des 2020
Algehele gradering
Was aangenaam. Goeie ligging.
Stephan C - Des 2020
Algehele gradering
Goed geleë. Naby alles. Waarde vir geld.
Alicia A - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was uitstekend, sal enige tyd weer teruggaan.
Marisma M - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Johanna M - Okt 2020
Algehele gradering
Het lekker gebly maar al die implemente het nie gewerk nie terwyl die uitsig op huise se dakke was.
Suidersee Block 2 se terugvoer
Goeiedag
Baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n Review te skryf. Ek is jammer as u voel dat ek u verpes het met die een oproep. Ons volg net die reëls na wat daar van ons verwag word deur Paybridge. Hulle vra dat u dat ek die kaart moet sien , afskrif maak van die voort kant en dat u die vorm moet teken. dit is maar net om krediet kaart bedrog uittestel. U het wel nie een van die 3 gedoen nie. Ek wens u kon my laat weet get dat u ongelukkig is met die verblyf, want ons probeer ons bes om ons kliente gelukkig te maak en ek dink as u deur die reviews lees sal u saamstem. Kan u asseblief meer duidelik wees oor die implemente wat nie gewerk het nie, ons het deur alles gegaan en kan nie fout vind nie. Die mikrogolfoond het ons vervang met een wat ons as 'n spaar hou as ek geweet het kon ons dit dadelik vir u vervang het. Ek is nie seker of u dalk gesien het dat daar 'n 2de verdieping is nie, vandaar kan u ook braai , daar is tafels banke en ook 'n see-uitsig.
Mooi dag vir u en u gesin.
Vriendelike Groete
Ellen V - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig net wat ons wou hê.
Hester M - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker veilig en sentraal
Nobuhle M - Okt 2020
Algehele gradering
This place you feeling welkom and the communicate with you
Pierre L - Sep 2020
Algehele gradering
Aangenaam genoeg
Sakkie K - Sep 2020
Algehele gradering
Baie veilig en netjies.
Miranda K - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was aangenaam gewees
Linda H - Sep 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer by Suidersee ‘n bespreking doen.
Arries L - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker.
Babs H - Aug 2020
Algehele gradering
Goed geleë en baie netjies.
Pieter V - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlik, goed toegerus, vriendelike en behulpsame gasvrou en werkers.
Gerhard V - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker rustig.
Hester H - Feb 2020
Algehele gradering
Baie geniet.
Charles L - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekend. Baie sentraal geleë. Naby strand en winkels.
Madelyn F - Jan 2020
Algehele gradering
Veilig, netjies, vriendelik en gemaklik.
Sonja V - Jan 2020
Algehele gradering
Laaste-minuut paar dae by die see.
Joey R - Nov 2019
Algehele gradering
Nice, clean and affordable accommodation, well situated.
Lorette L - Okt 2019
Algehele gradering
Was baie lekker en baie stil area.
Amanda J - Okt 2019
Algehele gradering
Accommodation was clean.
Darron F - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies, vriendelike personeel.
Doret S - Sep 2019
Algehele gradering
Luuks.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Susan V - Sep 2019
Algehele gradering
Ons verblyf was fantasties met goeie diens.
David D - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rustig en privaat.
Marlene P - Sep 2019
Algehele gradering
Lieflik en skoon.
Aladdin S - Sep 2019
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Anita F - Aug 2019
Algehele gradering
Die plek is baie klein. Jy kan skaars om die bed beweeg.
Carina C - Aug 2019
Algehele gradering
Was baie lekker.
Elsa F - Aug 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Cherie K - Aug 2019
Algehele gradering
Very nice unit, perfect for an overnight stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lekker eenheid, perfek vir oornagverblyf.
Ons het laat aangekom, maar ons is geakkommodeer in terme van toegang tot die eenheid. Ons het baie vriendelike telefoniese diens ontvang voor ons aankoms. Alles was perfek, skoon en netjies, ons het gemaklik geslaap en was die volgende oggend vroeg op pad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Felicity B - Jul 2019
Algehele gradering
Ons het die verblyf baie geniet baie mooi.
Karen D - Jul 2019
Algehele gradering
Als was baie modern en vir my is dit altyd belangrik dat daar genoeg warm water is en lekker bed om in te slaap.
Michael S - Jul 2019
Algehele gradering
Lekker naby die hoofstrand en seefront.
Retief V - Jun 2019
Algehele gradering
Sentraal en goed toegerus.
Carla V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker, skoon eenheid met puik kliëntediens.
Yolande K - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Tom W - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was netjies, ruim en naby die see.
- Kapasiteit: 36 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Magersfonteinlaan 11, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom