Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seewierstraat 36, Struisbaai 4, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R5 000R4 250 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Struisbaai Beach House is in Struisbaai. Die is ideaal geleë slegs 2 blokke van die strand, hawe, restaurante, kroeg en klein winkelsentrum af. Ons is slegs 7 minute se stap van die strand af.
Dié verblyf beskik oor 4 ruim slaapkamers wat elk ingeboude kaste het. Linne, bad-, en swemhanddoeke word voorsien. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed, die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, die derde kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die vierde kamer het 'n driekwartbed en twee enkelbeddens. Daar is 3 badkamers waarvan 1 'n en suite-badkamer is met 'n bad en 'n stort. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort en die derde badkamer het net 'n stort.
Daar is 'n oopplan-leefarea met 'n moderne kombuis met 'n opwaskamer met 'n dubbelwasbak, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, yskas, sowel as 'n gasstoof, oond en mikrogolfoond. Daar is 'n eetkamer met 'n yskassie, en die sitkamer het 'n TV, DVD-speler en volledige DStv. DIe braikamer het 'n sitarea en 'n eetarea met 'n TV met DStv en 'n binnebraai.
Verder is daar 'n draagbare braai, 'n sitarea en swembad buite.
WiFi is beskikbaar.
Struisbaai is 'n bekoorlike vissersdorpie in die Overberg-streek van die Wes-Kaap. Hierdie gewilde vakansiedorpie het een van die langste onbelemmerde strande in die Suidelike Halfrond en spog met wit vissershuisies, kleurvolle visserbote, 'n werkende hawe en kussjarme.
Slaapplek
’n Bespreking by Struisbaai Beach House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Portugees
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Teresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Jaar gelys 11
Ligging
- Seewierstraat 36, Struisbaai 4, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Struisbaai Beach House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seewierstraat 36, Struisbaai 4, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom