Stroopsoet Vakansie Huisie
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Elektrisiteit is koopkrag.
Daar is DStv-koppelpunte maar bring asb. jou eie dekodeerder en slimkaart saam. Sonder laasgenoemde sal jy slegs toegang hê tot SABC en eTV.
Inkloktyd: 14:00 - 20:00 (of soos anders gereël).
Uitkloktyd: 10:00 of vroeër (of soos anders gereël).
Betaling van 100% deposito word vereis om bespreking te bevestig en te finaliseer.
Die breekskadedeposito moet betaal word voor die sleutels oorhandig sal word. Dit is terugbetaalbaar 10 dae na vertrek indien daar geen breekskade was nie.
- Wees asb. gaaf genoeg om enige breekskade te vervang.
- Gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige breekskade tydens hul verblyf.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: A. Lineatastraat 31, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom