Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stroois

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Woutrine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 80

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 62 resensies vir Stroois
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Liza V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely view.

We had a lovely stay and the view from our front verandah was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marika B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika B
Gesin met tieners

Truly the best view in Stilbaai.

In an estate with natural vegetation, a lot of space and characteristic houses. Very exclusive without being pretentious. The place was perfect. And the view! Oh my! Ben was incredibly attentive and kind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Baie dankie Marika. Dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te ontvang.
Groete
Woutrine en Ben

Stroois
Anton V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Alles was in plek en skoon. Mooi uitsig oor see. Walvisse en dolfyne gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te hê.

Stroois
Emmerentia D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emmerentia D
Enkelreisiger

Alles was 100%.

Alles was skoon en netjies. Mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Dankie Emmerentia vir die goeie terugvoering. Ek wil vir jou 6 uit 5 sterre gee vir die netjiese toestand wat jy Stroois agter gelaat het.

Stroois
Wessel O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Fantastiese ligging baie gerieflik vir twee mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jane W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning location.

Beautiful sea views. House well kitted out, but must be cold in winter with all the gaps!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V
Gesin met tieners

Excellent.

Best sleep of my life. Breathtaking view. Can't wait to go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Thank you Charlotte for the lovely review. It was a pleasure to host you and your family.
Woutrine.

Stroois
Grant M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing place.

We absolutely loved this house and the location. Views are stunning, the house is beautifully appointed without being pretentious. Well located and lots to do in the area. The hosts are very helpful and easily contactable. We will definitely be back to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Thank you Grant for a lovely review. It was a total pleasure to host you and you are more than welcome to visit again.

Stroois
Pamela C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pamela C
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed the home, but next time we will go when it's warmer.

We found it bitterly cold in the house as it is fully thatched. The bathroom and bedroom was freezing, but of course that is thatch and the draft filters in everywhere. Next time we would like to go back when weather is warmer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

I am really sorry about the cold. Unfortunately, it is out of our control. As Stroois is part of our holiday home, we only visit during the summer, so we can not comment on its viability during the other months.

Stroois
Ets V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ets V
Saam met vriende

Dit was 'n heerlike naweekwegbreek!

Baie lekker huisvesting met die ongelooflikste uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Woutrine en Ben.

Stroois
Mereze P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mereze P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis is pragtig. Net jammerte van verskriklike geraas van bouery reg langs huis. As ek bewus was van bouery sou ek 'n ander plek bespreek het.

Ok genoeg. Bouers raas net baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Baie jammer, Mereze, oor die geraas van die bouers. Omdat ons nie op Stilbaai permanent bly nie, was ons nie bewus van die bouery nie.

Stroois
Yolande J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande J
Gesin met tieners

Beautiful spot on the ocean.

Beautiful place to stay and very safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nic D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfy, beautiful view and great fishing.

Can't fault it. To have so many good fishing spots to oneself is most unusual. And lots of fish.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Thank you Nic for the lovely review. Visit again.
Woutrine and Ben

Stroois
Alida W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil, peaceful and views to die for.

We had a lovely, restful stay at Stroois. Firm comfy bed, huge indoor braai, all the basic kitchen facilities. Felt very private but only because there were no people in the Voorhuis, which is a part of Stroois and rented for larger groups separately. Beautiful surroundings! A slice of heaven for sure!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Thank you very much Alida. It was a pleasure to host you.
Ben and Woutrine

Stroois
Delina F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delina F
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties mooi.

Die ligging is ongelooflik mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Baie dankie Delina. Opreg bly dat dit 'n goeie ervaring was. Dit was pure plesier om julle te huisves.
Ben en Woutrine

Stroois
Henda H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henda H
Saam met vriende

Heerlike see uitsig en strand met wandelpaadjies.

Konstruksie reg langsaan was met tye steurend. Darem is dit 'n korttermyn probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robyn L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn L
Saam met eggenoot / lewensmaat

100% wonderful!

If you are looking for a private, romantic break, this is an absolute gem. Tucked away in a quiet corner of a tranquil private nature reserve, Stroois is the ultimate way to get away from it all. Hosts Ben and Woutrine go above and beyond to ensure everything is perfectly prepared - all you need to do is pack your food, swimsuits and sun block and turn up. The cottage sits perched on a hill above the ocean, so you fall asleep and wake up to the roar of the waves. It is the closest I have ever stayed to the ocean without actually getting wet. There is an endless choice of beaches, rock pools and hikes within easy walking distance of the cottage and feeding the tame eels at the Tourism Office every day at 11am is an eclectic experience not to be missed. However, the cottage is so idyllic, you may just want to stay home and soak in the gorgeous views and peace and quiet. Highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Dear Robyn, thank you very much for the lovely review. We truly appreciate it.
Regards,
Ben and Woutrine

Stroois
Jenn V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging en baie mooi omgewing. Stil en rustig.

Huis kort egter opknapping en onderhoud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons waardeer dit opreg.

Stroois
Lene V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, rustig, perfekte wegbreek.

Natuurskoon is ongelooflik. Walvisse, dolfyne en geluid van branders het ons bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evan Philip S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evan Philip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unbeatable location, views and direct beach access.

Had a great stay at Stroois. The amazing views, location and beach access is matched by the amenities within the unit itself. Perfect couples getaway or a young family. All you need to have a comfortable stay at one of the safest towns in South Africa. Will be returning to this holiday home as soon as we can.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Dear Evan,
Thank you very much for the lovely review. It was a pleasure to host you, you are more than welcome to visit again.
Foords

Stroois
Rene P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene P
Gesin met tieners

Dit was uitstekend.

Perfek vir enige mens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer dit en is bly dat julle dit geniet het. Ben en Woutrine

Stroois
Chantal V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis ons tweede keer wat ons daar bly - en elke keer het ek nie 'n enkele klagte nie.

Dit was soos altyd, heerlik, ek kan aan niks dink wat my ongelukkig gemaak het nie. Ek sal enige tyd weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Chantal. Ons is innig dankbaar as die ervaring om in Stroois te bly ‘n goeie een was.

Groete,
Ben en Woutrine

Stroois
Albertus V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albertus V
Gesin met klein kinders

Ongelooflike uitsig en lieflike huisie.

'n Baie aangename kuier wag vir jou indien jy sou besluit om by Stroois te kom bly, die huisie is baie netjies en alles is in puik toestand, die uitsig is asemrowend en is verslawend, so wees versigtig! Baie vriendelike eienaars wat jou tuis laat voel, opregte en goeie mense voorwaar. Ons sien uit na ons volgende kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Beste Aldo en familie,
Dit was ‘n absolute plesier om julle as gaste te hê. So bly julle het tydjie geniet.
Ben en Woutrine

Stroois
Mareli G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig en rustig.

Ons bly gereeld in Stroois en geniet dit elke keer. Baie netjiese verblyf en die uitsig is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Baie dankie, so bly as die plekkie vir mense rus en vrede bied.
Ben en Woutrine

Stroois
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanetta H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanetta H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis verblyf om aan te beveel. Heerlik rustig en stil, lieflike omgewing en uitsig oor die see en volledig toegerus met alles wat ons benodig het.

Wonderlike plek en is dit ook die tweede keer dat ons Stroois as verblyf gekies het. Die uitsig is asemrowend en lekker wandelpaadjies in die omgewing. Daar's ook die interessante visvywers om te sien. Wees net bedag daarop dat die huis baie koud kan word as daar 'n koue-front inkom met 'n koue wind. Daar was beslis 'n koue trek bo in die slaapkamer (maak die badkamerdeur dan toe, dit help) en ook onder in die leefvertrek kan dit maar koud raak. Bring warm klere saam vir die onvoorspelbare. Gelukkig is daar 'n verwarmer. Ons het heerlik ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lp W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lp W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Baie lekker gekuier. Ligging ideaal. Pragtige omgewing en baie stil en rustig. Stroois bied alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Baie dankie Lemaitre. Ons waardeer die terugvoering en is bly dat dit vir julle ‘n aangename ervaring was.
Groete,
Ben en Woutrine

Stroois
Anita C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Definitief 'n sprokiesmooi plek. Baie vriendelike en opregte mense. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Baie dankie Anita. Dit was absolute plesier om julle as gaste te ontvang. So bly julle het naweek geniet. Ben en Woutrine

Stroois
Francois W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Francois W
Gesin met tieners

Heerlike atmosfeer en ligging.

Sal Stroois definitief aanbeveel vir iemand wat stilte soek en die see voor hom. Baie lekker gekuier. Dit was 'n luilekker vakansie! See-uitsig uitstekend. Walvisse wat verbyswem. Dankie vir die gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Beste Francois,

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer. Daar is niks wat vir ons beter is as om te hoor die gaste het dit geniet.

Groete,
Ben en Woutrine

Stroois
Liesl M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl M
Gesin met klein kinders

Heerlike, rustige verblyf!

Permanente see-uitsig as jy slaap, stort en eet. Mens hoor die branders heeldag en -nag breek op die rotse. Dit was idillies! Ons kon binne die huis braai en steeds sit en kyk vir die see. Het 2 keer walvisse gesien en selfs 'n seerob teëgekom op die rotse toe ons vir ons stappie gegaan het. Dit was regtig 'n baie lekker ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde.

Stroois is 'n ou bekende en baie gewilde vakansieplek. Sal altyd soontoe gaan terwyl ek dit nog kan bekostig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer die terugvoering opreg.

Woutrine

Stroois
Frikkie T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek met rus en vrede.

Stroois is die beste plekkie wat ons al by was. Netjies, rustig en in een dag sien jy enigiets van walvisse, dolfyne tot uile. As jy totale rus en vrede soek beveel ek Stroois ten volle aan. Die uitsig oor die see is asemrowend mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Heerlik gebly. Alles is baie gemaklik met 'n wonderlike see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit opreg.

Groete,
Ben en Woutrine

Stroois
Karin N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin N
Gesin met tieners

Puik atmosfeer en geriewe.

Stroois het alles wat ons benodig het en nog meer! Wonderlike eienaars! Pragtige natuurskoon en veilig, kan vir enige iemand aanbeveel. Plek skep rus en vrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Baie dankie ons waardeer dit opreg.

Ben en Woutrine

Stroois
Peter W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stroois is uniek!

Stroois het 'n wonderlike atmosfeer met die mengsel van terracotta en hout en reet. Die gasheer het sorg van alles geneem. Dit was 'n wonderlike tyd (14 dae).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer dit opreg. Geniet res van jul reis.
Ben en Woutrine

Stroois
Willem C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige stil naweek met alle geriewe wat benodig word vir 'n wegbreek.

Batterye weer herlaai vir die volgende paar weke. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Baie dankie Willem.

Groete
Woutrine en Ben

Stroois
Jaco E - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco E
Saam met eggenoot / lewensmaat

One of the best 2 day stays we have had.

Stroois gave us the recharge we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Baie dankie, waardeer die terugvoer.
Woutrine en Ben

Stroois
Chantal V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels.

Die ligging was awesome verby. Die huisie was pragtig en als was net hemels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie T - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en kommervry.

Ons het ons verblyf by Stroois baie geniet. Die stilte en rustigheid en uitsig op die see spreek boekdele. Die eenheid self is baie netjies en wat my beslis opgeval het was die feit dat alle kook en eetgerei silwerskoon was en alles is funksioneel. Ek sal Stroois aanbeveel vir enige paartjies wat 'n regte breek soek van die stadslewe, die stilte daar is hemels. Dankie ook aan die eienaar en eggenoot dat julle so 'n juweel verhuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Baie dankie Frikkie. Ons waardeer die terugvoering opreg.

Voorspoed
Ben en Woutrine Foord

Stroois
Tierck H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tierck H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike tyd gehad met twee mense. Dalk bietjie beknop as daar nog kinders by is. Uitsig is pragtig en stap-geleentheid baie lekker.

Baie lekker tyd daar gehad en sal weer kom as die geleentheid daar is. Kan aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Baie dankie Tierck. Ons waardeer die terugvoer.

Mooi loop,
Ben en Woutrine

Stroois
Gretna M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was wonderlik.

Tussen see en sterre. Wat meer kan jy vra. Klein stukkie paradys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Baie dankie Gretna. Ons waardeer die terugvoering.
Groete
Ben en Woutrine

Stroois
Anita K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita K
Gesin met klein kinders

Stroois is pragtig en het die mooiste uitsig oor die see!

Ons het heerlik gebly in Stroois. Die kinders het die huisie ook baie geniet en dis so gemaklik om net strand toe te kan stap. Die indoor braai is baie lekker, veral as dit bietjie koel raak in die aande!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Baie dankie Anita. Ons is dankbaar vir die goeie terugvoer en is bly dit was 'n aangename ervaring.

Groete,
Woutrine

Stroois
Elmien H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien H
Gesin met klein kinders

Lekker gemaklike huisie met 'n fantastiese ligging en mooiste view.

Ons het Stroois baie geniet. Dit was goed ingerig, veilig en ons het vriendelike diens van die eienaars ontvang. Die ligging bo-op die duin net bokant die branders wat op die rotse breek, was eenvoudig fantasties. En die privaat paadjie af strand toe, was ook bonuspunte. Die kinders het die skulpies en rotspoele aan die 1 kant van die huis se strand baie geniet, en net na die ander kant van die huis, was 'n lieflike swemstrand met sand. Voorwaar baie goeie waarde vir geld en ons sal BESLIS weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Baie dankie Elmien.
Ek waardeer die terugvoering.
Groete
Woutrine

Stroois
Merise S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merise S
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly en sal beslis weer gaan!

As jy op soek is na 'n rustige, veilige wegbreek-plekkie, kan ons vir seker vir Stroois aanbeveel. Die see-uitsig is beeldskoon en jy hoor die hele tyd die branders breek. Baie dankie Ben en Woutrine dat ons hierdie plekkie kon "leen".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Baie dankie Merise. Ons waardeer die terugvoering opreg.

Groete,
Ben en Woutrine

Stroois
Louis S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van die beste in 'n lang tyd, puik.

Was aangenaam verras oor die ligging en die rustigheid van die plek. Die stilte en die natuurskoon het ons dadelik laat ontspan en die rus was soveel beter as van die ander plekke waar ons al was. Het al reeds vriende aanbeveel vir die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Baie dankie Louis. Ons waardeer die terugvoer. Kom gerus weer.

Vriendelike groete,
Ben en Woutrine

Stroois
Simone L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogtepunt van ons vakansie!

Stroois het die mooiste uitsig oor die see, ons kan dit beslis aanbeveel en sal graag weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, fantastiese, ongelooflike akkommodasie.

Dit is defintief 'n plek wat ons ten sterkste aanbeveel. Die gasheer en gasvrou is ongelooflik hulpvaardig. Die plekkie is pragtig en nog baie meer. Sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Baie dankie Pieter. Ek waardeer die terugvoering opreg.
Ben en Woutrine

Stroois
Christo S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Rustig, veilig en die natuurskoon is onbeskryflik mooi.

Dit was 3 dae van absolute rus vir die siel. Die geriewe is uitstekend en alles was skoon en netjies. Die binnebraai is 'n wenner! 'n Verkyker is 'n moet om vanaf jou voorstoep die pragtige natuurskoon te bewonder. Die walvisse wat voor ons in die baai geswem het, was 'n absolute bonus! Die diens wat ons van Ben en Woutrine ontvang het, was uiters vriendelik en professioneel. Ek wil ook graag vir LekkeSlaap bedank vir hulle spoedige en professionele diens. Ek sal beslis weer van hulle dienste gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Dankie Christo vir 'n besondere beoordeling van Stroois se geriewe en unieke ligging.
Stroois Groete,
Ben & Woutrine

Stroois
Ruan R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome! Dit is 'n baie mooi en veilige plek met 'n lekker braai-area.

Dis hemel op aarde! Alles was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judith H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith H
Gesin met tieners

Rustig, pragtige uitsig en baie netjies.

Die plekkie was baie netjies en alles was gemaklik ingerig. Die eienaars was heeltyd beskikbaar vir vrae. Hulle het ook vir die huurders se gemak inligting van die area voorsien. Die uitsig is prentjiemooi. Lekker naby winkels. Die kaggel was lekker knus vir die koeler aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoering opreg.
Woutrine en Ben Foord

Stroois
Hannes V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig was asemrowend.

Dis die ideale plek om van stres ontslae te raak en net te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Baie dankie ons waardeer die terugvoering.
Ben en Woutrine

Stroois
Jaco J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stroois is die ideale plek om net te ontspan.

Dit is die tweede keer in 4 maande wat ons by Stroois tuisgaan en sal definitief weer gaan. Die huisie is gerieflik en het alles wat 'n mens nodig het. Beplan alweer ons volgende verblyf, moet nog net 'n geskikte datum kry. Die uitsig is fantasties, die geluid van die branders op die rotse in die aand, regtig hemel op aarde. Die enigste ding wat ek nie geniet nie, is om weer op te pak om huis toe te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoering.
Ben en Woutrine

Stroois
Jaco J - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J

Dit was so rustig en ontspannend.

Ons was vanaf Desember by 3 verskillende selfsorg-eenhede. Stroois was definitief die beste. Ons het dit ontsettend baie geniet. Die uitsig is asemrowend. Stroois is netjies en beskik oor alles wat jy nodig het. Die eienaars, Ben en Woutrine, is ook baie behulpsaam. Ons sal die Stroois aanbeveel, en ons gaan nou weer probeer plek kry vir Junie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemie J - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ligging!

Op die see met golwe wat breek op jou voorstoep. Stroois se ligging is hemel op aarde! Ons het heerlik ontspan en n wonderlike 3 dae deurgebring in Stilbaai. Ons sal beslis weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan P - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stroois het die mooiste see-uitsig en dit is baie lekker om langs die see te gaan stap.

Uitstekende ligging om te ontspan en die omgewing te geniet! Baie mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons waardeer dit.
Ben en Woutrine Foord

Stroois
Ulrike J - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrike J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte ligging vir 'n seevakansie!

Stroois het gewoon die beste uitsig wat ons nog ooit met 'n vakansie kon geniet. Die uitsig is asemrowend. Ons enigste berou is dat ons net twee nagte daar vertoef het, en nie langer nie. Romanties, stil en rustig. As ons ooit weer Stilbaai besoek, is dit Stroois of niks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stroois se terugvoer

Hi Ulrike,
Baie dankie. Ons waardeer dit.
Woutrine en Ben

Stroois
Wouda W - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties ... 100%!

So oulike en fantastiese plek, sal definitief in die toekoms weer hulle gebruik! Die plekkie het alles wat jy nodig het, dis 100% vir klein familie of 2 persone! So lekker gebly en rustig, en die uitsig is fantasties kan nie vir beter vra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize E - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van die beste see-uitsigte in Stilbaai!

Stroois is a pragtige vakansie tuiste en was presies waarna ons opsoek was. Baie gerieflikke binnebraai, stoepie, leef-area en ruim slaapkamer, almal met van die mooiste see-uitsig in Stilbaai. Ons sal graag weer vir Stroois besoek en die rustigheid en natuur van die Bosbokduin gaan geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clarisa L - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarisa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ongelooflike uitsig. Waarde vir geld!

Baie dankie vir 'n pragtige en skoon huisie met 'n ongelooflike see-uitsig. Net wat mens nodig het om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannelie S
Gesin met klein kinders

Dit was aangenaam.

Die woning is baie basies en beskik net oor die nodigste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fourie T - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fourie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsigte in 'n veilige, pragtige omgewing in goed toegeruste, netjiese verblyf.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mareli G - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli G
Saam met vriende

Baie gemaklik en rustig met wonderlike see-uitsig.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siffie Oord 1, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkQGNRxMkdK4paVUZDb0mNL6ZnNRXHf7zkboGj5J5KxJypI7NYH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 62 5 1 5 1 Siffie Oord Bosbokduin 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.400252855845 21.411827802658
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem