Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandveldt Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemanswegpad 33, Suiderstrand, Agulhas, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Strandveldt Beach House is in die bekoorlike kusdorpie Suiderstrand in die Kaap Agulhas Nasionale Park geleë. Dit word deur ongerepte fynbos omring en is naby verskeie beskutte strande, oeroue visfuike en 'n natuurlike getypoel. Die pragtige dekor en ruim uitleg maak hierdie seefront-vakansiehuis 'n ongelooflike toevlugsoord. Dit bied 'n pragtige uitsig oor die fynbosplantegroei, die Atlantiese Oseaan en op die Bredasdorpberge.

Die pragtige huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 smaakvolle slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in laasgenoemde twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste in hierdie slaapkamer gebruik die tweede gastebadkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n gastetoilet op die boonste verdieping. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea is op die grondverdieping en beskik oor 'n moderne kombuis, eetarea en sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die eetkamer met 'n etenstafel met 10 stoele en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Die leefarea op die boonste verdieping het 'n pooltafel, klavier en tweede sitarea. Dit lei na balkonne voor en agter die huis met 'n onbelemmerde see-uitsig. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis het ook 'n omheinde voortuin wat ideaal is vir sonbaai op die dekstoele, lang kuiers om 'n braaivleisvuur, boules op die grasperk, voëlkyk of net ontspan. Daar is 'n omsetter wat krag aan die ligte voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Strandveldt Beach House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Strandveldt Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Thelma Anne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 7

Ligging

  • Seemanswegpad 33, Suiderstrand, Agulhas, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strandveldt Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemanswegpad 33, Suiderstrand, Agulhas, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1b9c6e0990e28a9cca62cbef99e755e8d9a5776a1daaf1fecc3e5bc6571e2fea273d167af6f37a87a66912ef37fd24cb27b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 33 Seemansweg Road Suiderstrand 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.81377970642 19.957282463056
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem