Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Storyhouse

Storyhouse Eenslaapkamer-selfsorgeenheid
Vanaf
Vanaf R1 550
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid op die eerste verdieping van die hoofhuis en het slaapplek vir 2 volwassenes. Dit bied 'n uitsig oor Chapmanspiek en Houtbaai in die verte. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n werksarea in die slaapkamer vir gaste wat wil werk. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasbrander, 'n medium-grootte yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, sowel as 'n koffiemasjien toegerus. Daar is gratis WiFi, en gratis parkeerplek op die sypaadjie. Die eenheid is privaat met 'n stel trappe buite en 'n tuintjie met 'n skottelbraai.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saamrbing.
Slegs gaste wat bespreek het, mag van die eenheid, tuin en swembad gebruik maak.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Geen harde musiek word na 21:00 toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is in die eenhede verbode.
Daar is 'n wordhond op die perseel, maar word nie in die eenhede toegelaat nie.
Daar is 'n wassery 1 blok van die huis af.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Storyhouse Tweeslaapkamer-selfsorgeenheid
Vanaf
Vanaf R1 950
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is stapafstand van die see, front noord, met 'n uitsig op die tuintjie. Die eenheid maak met Franse deure oop op 'n privaat houtdek met tuinmeubels en braaigeriewe. Die eenheid is aangebou aan die hoofhuis, maar funksioneer onafhanklik, met twee privaat ingange. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed bestaande uit twee enkelbeddens op mekaar. Elke slaapkamer het 'n hangkas. Die eenheid is klein, maar het slaapplek vir 4 gaste. Die rusbank in die leefarea is 'n slaapbank. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Bedlinne en badhanddoeke word voorsien. Die knus leefarea en kombuis is oopplan, en die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, en 'n koffiemasjien toegerus. Die leefarea het 'n kaggel vir koue dae. Storyhouse het geen TV nie, maar daar is gratis WiFi. Voertuie of waentjies kan op die sypaadjie parkeer word. Die eenheid is kindervriendelik, maar omdat dit klein is, word maksimum 3 kinders aanbeveel. Ons kan geen troeteldiere akkommodeer nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saamrbing.
Slegs gaste wat bespreek het, mag van die eenheid, tuin en swembad gebruik maak.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Geen harde musiek word na 21:00 toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is in die eenhede verbode.
Daar is 'n wordhond op die perseel, maar word nie in die eenhede toegelaat nie.
Daar is 'n wassery 1 blok van die huis af.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arumlaan 88, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcee40100e96f439e98b4462b2ae96dcf914206f68cc495b44c5fafa55e028a00311e43b5279506b832f76242b920f4dd2800?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 88 Arum Avenue Kommetjie 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.138798979553 18.33093682209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem