Stony Point Beach House
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crassula-laan 4254, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 100R2 635 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Stony Point Beach House is 'n dubbelverdieping-strandhuis met selfsorggeriewe in die kusdorpie, Bettysbaai. Hierdie houthuis is naby die natuurreservaat en 3 km van die hoofstrand af.
Dit het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer, tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die ruim oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en 'n versameling potte en panne toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek, rusbanke en 'n kaggel. Die leefarea bied toegang tot 2 stoepe met 'n gedeeltelike uitsig oor die see en op die berg.
'n Gaskookplaat en fluitketel is ook bygevoeg vir beurtkrag.
Daar is 'n vuurput op die grondverdieping en 'n braai-area wat gaste kan gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek.
Slaapplek
’n Bespreking by Stony Point Beach House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Greta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Jaar gelys 3
Ligging
- Crassula-laan 4254, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Stony Point Beach House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Silversands Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crassula-laan 4254, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom