Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Geen partytjies, musiek of geraas word toegelaat nie.
- Let asb. dat die huis vir volwassenes en kinders bo 10 jaar oud geadverteer word. Gaste is meer as welkom om hul klein kinders saam te bring sou hulle bereid wees om 'n vrywaringsvorm te teken, aangesien daar 'n oop balkon en trappe, 'n swembad en 'n dam op die perseel is.
- 'n Skoonmaakdiens ná elke 2 aande se verblyf is by die tarief ingesluit. Enige ekstra skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste vooraf gereël word.
- Die eiendom is troeteldiervriendelik vir klein honde wat meestal binne aangehou word en wat deur hul eienaars op die perseel vergesel word. Let asb. dat die muur wat na die natuurreservaat lei laag is en dat die enigste buurman langs die perseel 2 rottweilers het. Troeteldiere word slegs in die huis toegelaat indien hulle opgelei is.
- Daar is grondpad van 500 m wat na die verblyf lei wat goed onderhou en toeganklik vir alle voertuie is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R7 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R7 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 17, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d770cd173a7dbe1d5072a502cce287e95f6fc32f4d6d96d74bb192560681587624ee35364e8f1f6898e01ed3e3684d4cbd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 10) 17 Darling Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9502339 19.8202331
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem