Stofpan
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Riaan En Marietjie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 27
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Wian V - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en eenvoudig.
Liesl B - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig!
Zelda C - Mrt 2024
Algehele gradering
Rus en vrede op Stofpan. Sal beslis weer hier oorslaap.
Hein K - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike rustigheid met plaasatmosfeer.
Lex K - Jun 2023
Algehele gradering
Goed toegeruste plek, en welkome ondersteuning.
Cornelis B - Jan 2023
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Chanel W - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik, stil, skoon en pragtig.
Carlize V - Jan 2023
Algehele gradering
Stofpan is 'n lekker plekkie.
Retha B - Okt 2022
Algehele gradering
Baie rustig en mooi.
Stofpan se terugvoer
Dit was vir ons n voorreg. Baie dankie vir julle besoek. Seenwense
Anthony M - Aug 2022
Algehele gradering
Overnight stop over.
Stofpan se terugvoer
Anthony, so many thanks for your visit, it was nice to meet you and your wife.
Hope to see you again someday.
Blessings
Elma B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Stilte van die plaas baie geniet.
Stofpan se terugvoer
Chris,
Baie dankie vir julle besoek, ons waardeer ook julle mooi terugvoer.
Vriendelike groete
Mooi loop
Sw M - Des 2021
Algehele gradering
Lekker rustige plaaslewe met mooi plaashuis.
Stofpan se terugvoer
Dankie, dit was vir ons 'n voorreg. Mooi loop.
Annie L - Des 2021
Algehele gradering
Dit was 'n rustige, toegeruste huis - pure plaasatmosfeer!
Stofpan se terugvoer
Tommie en Annie
Julle was nou waarlik daardie Sout van die Aarde mense, dankie vir julle oorbly op Stofpan
Mooi loop
Marius M - Nov 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Stofpan se terugvoer
Marius, dankie vir julle aankoms, mag 2022 mooi dinge inhou. Mooi loop.
Christo H - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was net 'n plesier om van hierdie akkommodasie gebruik te maak.
Rheino P - Apr 2021
Algehele gradering
Netjiese, goed-geprysde oornagbestemming.
Stofpan se terugvoer
Ons is bly jy het dit geniet Rheino.
Ons waardeer die terugvoer en sal werk maak daarvan.
Beste wense
Tommie A - Mrt 2021
Algehele gradering
Goeie medisyne vir jou siel.
Stofpan se terugvoer
Tommie, dankie vir jou besoek aan Stofpan. Ons is bly jy kon vind waaroor dit eintlik gaan. Mooi loop
Ludwig F - Mrt 2021
Algehele gradering
Vir die doel van die oefening was ons kuier daar heel okay gewees.
Ben T - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker rustige aand daar deurgebring.
Stofpan se terugvoer
Dankie Ben ons waardeer opreg, geseende Paasnaweek
Emma O - Feb 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R387, Stofpan Plaas, Kraankuil, 8750, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom