Sterkfontein Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Cherina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Angelique R - Mei 2024
Algehele gradering
"Fun"tasties!
Saretha F - Mei 2024
Algehele gradering
Hemels! Mooiste plek!
Sakkie L - Mei 2024
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke.
Charl J - Mei 2024
Algehele gradering
Ons het bietjie tyd by die gastehuis spandeer. Maar het dit steeds geniet.
Lees meerChris K - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklik, rustig en rus vir jou siel.
Yvonne D - Apr 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer Sterkfontein Gastehuis besoek.
Yvonne B - Apr 2024
Algehele gradering
Arriveer as gaste, vertrek as vriende Besonder vriendelike gasvryheid!
Marlene V - Mrt 2024
Algehele gradering
Kort ordenlike gordyne.
Yvette M - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal aanbeveel.
Annette L - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtig, gemaklik, vriendelik en verwelkomend.
Wikus B - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik, heerlik.
Johannes J - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige gastehuis met plaasgevoel.
Johan B - Jul 2023
Algehele gradering
Die beste in Middelburg!
Sterkfontein Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie, ons waardeer dit opreg. Ons sien uit na jou volgende oorbly.
Isabel B - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige plek. Sal dit sterk aanbeveel.
Lavina P - Jun 2023
Algehele gradering
Opgradering van kamer en fasiliteite dringend nodig.
Lees meerSharon H - Mei 2023
Algehele gradering
Het lekker geslaap.
Retha H - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies en silwerskoon akkommodasie met wonderlike kliëntediens.
Tiaan J - Apr 2023
Algehele gradering
Baie goeie diens en waarde. Hul het die ekstra myl gegaan om die gaste die beste verblyf moontlik te gee.
Frikkie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker naweekwegbreek.
Sterkfontein Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Frikkie, vir julle getroue ondersteuning.
Flip K - Feb 2023
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer, en mooi ingerigte kamer.
Mari R - Nov 2022
Algehele gradering
Vriendelike mense. Wonderlike omgewing.
Fanie S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, plek was netjies en skoon.
Annemare V - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Pragtige, netjiese verblyf.
Jacoline G - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie met vriendelike en behulpsame mense.
Marli P - Mei 2022
Algehele gradering
Unieke oornag-akkommodasie.
Sterkfontein Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Lekker dag. Groete, Cherina.
Christo S - Apr 2022
Algehele gradering
Net jammer vir die konstruksiewerk, en die kamer kort 'n aircon.
Frikkie P - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons voel al baie tuis en word altyd goed ontvang.
Sterkfontein Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Lekker dag. Groete, Cherina.
Jacques B - Feb 2022
Algehele gradering
Kids tennis gespeel in Middelburg, verblyf puik gewees.
Sterkfontein Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie Jacques. Ek is bly om te hoor alles was in orde en julle was tevrede.
Lekker dag.
Groete,
Cherina
Nepia Z - Des 2021
Algehele gradering
Pleasant and enjoyable. I liked the birds.
Sterkfontein Guesthouse se terugvoer
Thank you Nepia. Regards Cherina
Ina G - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, uitstekende diens, heerlike kos.
Sterkfontein Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Lekker dag. Groete, Cherina.
Nepia Z - Sep 2021
Algehele gradering
I had a wonderful and pleasant stay. No disturbances.
Greg B - Aug 2021
Algehele gradering
Nie veel om te se nie aangesien ons net oorgeslaap het.
Veronica L - Jul 2021
Algehele gradering
Pragtige plek. Baie rustige atmosfeer
Lees meerAdre J - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik, rustig, skoon en veilig, pragtige omgewing.
Sterkfontein Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie, lekker dag.
Groete,
Cherina.
Chanelle V - Mei 2021
Algehele gradering
Verskriklike oulike en netjiese plekkie.
Sterkfontein Guesthouse se terugvoer
Hi Chanelle, baie dankie vir die mooi en oulike resensie. Lekker dag. Groete, Cherina.
Margie J - Mei 2021
Algehele gradering
Nie wow nie, maar OK.
Sterkfontein Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die resensie. Ons kan net verbeter. Lekker dag. Groete, Cherina.
Amanda D - Mei 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Sterkfontein Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die resensie. Lekker dag. Groete, Cherina.
Herman H - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelik, mooi en netjies.
Sterkfontein Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie. Lekker dag. Groete, Cherina.
Louis V - Apr 2021
Algehele gradering
Gemaklik.
Hannes D - Feb 2021
Algehele gradering
Baie mooi en netjies. Sal weer daar gaan oornag.
Sterkfontein Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie Hannes. Lekker dag. Groete, Cherina.
Zuretha V - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, goed toegerus en stil omgewing.
Sterkfontein Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie Zuretha.
Lekker dag.
Groete, Cherina.
Lenie B - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige rustige plekkie met privaatheid.
Sterkfontein Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie Lenie. Lekker dag. Groete, Cherina.
Willem D - Nov 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik met veilige parkering en leefareas.
Sterkfontein Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie.
Willem. Lekker dag.
Groete, Cherina.
Alrika V - Okt 2020
Algehele gradering
Oase in ontwikkelende dorp.
Sterkfontein Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Alrika.
Lekker dag.
Groete
Cherina
Janine K - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Sterkfontein Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie Janine. Lekker dag. Groete, Cherina.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sipresweg 93, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga