LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sterkfontein Guesthouse | LekkeSlaap
+32

Sterkfontein Guesthouse

Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vanaf 21 Jan 2022 tot 23 Jan 2022.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sipresweg 93, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R840 R756 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sterkfontein Guesthouse bied lieflike oornagverblyf in Middelburg, Mpumalanga. Dit is op pad na die Mpumalanga Panorama-roete, die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek.

Dié gastehuis bied verblyf in en suite-kamers wat slaapplek het vir tot 2 gaste. Die slaapkamers het óf dubbel- óf driekwartbeddens en en suite-badkamers met baddens. Die slaapkamers het elk lugversorging, ’n Slim-TV, WiFi, ’n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.

Gaste kan in die ruim tuin of onder die groot bome langs die dam gaan ontspan. Daar is parkeerplek agter die hek.

Emalahleni spog met verskeie koffiewinkels, plaasstalletjies en kulturele gebiede met kuns kunsvlyt. Doendinge in die area sluit, valskermseil, gholf en voetslaan- en 4x4-roetes in. Gaste kan ook die Witbankdam besoek waar daar watersportgeleenthede, voetslaanroetes en voëlkykgeleenthede is.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Sterkfontein Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Sipresweg 93, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Sterkfontein Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R840
R840 R756
per nag, vir 2 mense
Vanaf R840
R840 R756
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sipresweg 93, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA379e2c6e8fe9e107452cff43fbdf3634d6cdf5aff8f0a40b2bc358ad43db0b310dfbadeed162a57ca3af8cfa256cc4edff1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R840, nou Vanaf R756  per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 93 Sipres Road Kanonkop 1050 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.737496357772 29.482829836771
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!