Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steenbokkie

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenboksingel 12, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Steenbokkie is in die Oliphantskop Privaat Natuurreservaat in Langebaan.

Daar is 2 selfsorgwoonstelle met slaapplek vir 4 gaste in Tarentaal en 2 volwassenes en 'n kind in Skillie.

Tarentaal is langs die hoofhuis, grens aan die motorhuis en het 'n privaat ingang. Die eenheid het 'n privaat houtvuurwarmbad en gaste moet asb. hul eie hout en braairooster saambring.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens met 'n en-suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n gasstoof, lugbraaier, mikrogolf, vrieskas, skottelgoedwasser, kisvrieskas, wasmasjien en 'n yskas toegerus. Daar is 'n eetarea en die sitarea het 'n kaggel en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n privaat onderdakbraai by elke eenheid, asook 'n standaard-rooster in die braai. Parkeerplek is onder 'n skadunet, op die perseel, agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar.

Die Skillie-eenheid is 20 m vanaf die Tarentaal-eenheid en is geskik vir 2 volwassenes en 'n kind. Die eenheid het 'n privaat houtvuurwarmbad en gaste moet hul eie hout saambring. Daar is 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en daar is 'n slaapbank in die leefarea vir 1 kind onder 12 jaar. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, mikrogolf, lugbraaier, kisvrieskas, skottelgoedwasser, linne en handdoeke toegerus. Die eenheid het 'n TV met die Access-pakket, maar nie DStv-nie. Gratis WiFi word voorsien en die eenheid spog met 'n onderdakbraai-area én 'n binnebraai. Die parkeerplek is onder skadunet.

Let asb. dat Steenbokkie nie in die middedorp geleë is nie en nie stapafstand vanaf die strand is nie. Dit is ongeveer 3 km vanaf Club Mykonos, die kasino, Laguna Mall en verskeie restaurante.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 102 resensies vir Steenbokkie
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Jaar gelys 6

Ligging

  • Steenboksingel 12, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Steenbokkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenboksingel 12, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3ad61be99301f75bc2d335fb587b7304341b5f6367029d4c5c55f56c212a859a640889a72ba4d93f73969593772987c401e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 102 5 1 5 12 Steenbok Close Olifantskop 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.058750346391 18.061490077992
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem