Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steenbok Farm Cottages

Steenbok Plaaskothuis
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n toegeruste kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 kamers deel die gebruik van die badkamer met 'n stort en 'n bad. Badhanddoeke word voorsien en gaste moet asb. bulle eie swemhanddoeke saambring. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die eetkamertafel geniet word en gaste kan in die privaat sitarea ontspan wat toegerus is met 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n binnebraai. Daar is WiFi. Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met 'n ingeboude braai en elke kothuis het 'n privaat houtvuurwarmbad/plonspoel, ideaal vir winter- én somer-wegbreke. Die kothuis het 'n grasperk waar troeteldiere kan speel. Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die verblyf via 'n grondpad bereik word wat vir enige voertuig toeganklik is. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Troeteldierbeleid:
Troeteldiere moet asb. nie op die beddens slaap nie.
Volg asb. die volgende reëls soos ooreengekom tydens die bevestiging van die bespreking:
Indien linne, kussing of komberse vuil is en nie skoongemaak kan word nie, sal die gas daarvoor moet betaal.
Gaste sal ook betaal indien hul troeteldiere skade veroorsaak deur goed te kou. Die kostes sal bepaal word sodra die perseel ondersoek is na gaste se vertrek.
Indien gaste met hul troeteldiere stap, moet die troeteldiere aan leibande wees.
Troeteldiere moet asb. nie vir lank alleen gelos word nie om te vermy dat hulle blaf en ander gaste pla.
Tel asb. honde se gemors op.

Ekstra's:
Die eerste sak hout is verniet en daarna kan gaste nog sakke koop teen 'n ekstra koste per sak.
Die geld daarvoor moet asb. in die eerlikheidsbottel op die mikrogolf geplaas word.
Daar is fynbosseep, sjampoe en opknapper.
Een blok skottelgoedwasser-seep om een keer 'n dag skottelgoed te was word voorsien.
Daar is skottelgoedseep en sponsies in die wasbak.
Koffie, tee en suiker is beskikbaar asook 250 ml melk en beskuit.
Indien gaste langer as 4 nagte bly, word die huis gratis skoongemaak en linne word die vyfde dag omgeruil.
Enige skade moet aan die eienaar bekend gemaak word.
Geen musiek word toegelaat nie.
Geen hommeltuie word toegelaat nie weens diere in die park.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Aalwyn Plaaskothuis

Mongoose
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die leefareas lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai met 'n uitsig oor die plaas. Die kothuis het 'n privaat houtvuurwarmbad en 'n beskutte grasperk vir troeteldiere. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die verblyf via 'n grondpad bereik word wat vir enige voertuig toeganklik is. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Troeteldierbeleid:
Troeteldiere moet asb. nie op die beddens slaap nie.
Volg asb. die volgende reëls soos ooreengekom tydens die bevestiging van die bespreking:
Indien linne, kussing of komberse vuil is en nie skoongemaak kan word nie, sal die gas daarvoor moet betaal.
Gaste sal ook betaal indien hul troeteldiere skade veroorsaak deur goed te kou. Die kostes sal bepaal word sodra die perseel ondersoek is na gaste se vertrek.
Indien gaste met hul troeteldiere stap, moet die troeteldiere aan leibande wees.
Troeteldiere moet asb. nie vir lank alleen gelos word nie om te vermy dat hulle blaf en ander gaste pla.
Tel asb. honde se gemors op.

Ekstra's:
Die eerste sak hout is verniet en daarna kan gaste nog sakke koop teen 'n ekstra koste per sak.
Die geld daarvoor moet asb. in die eerlikheidsbottel op die mikrogolf geplaas word.
Daar is fynbosseep, sjampoe en opknapper.
Een blok skottelgoedwasser-seep om een keer 'n dag skottelgoed te was word voorsien.
Daar is skottelgoedseep en sponsies in die wasbak.
Koffie, tee en suiker is beskikbaar asook 250 ml melk en beskuit.
Indien gaste langer as 4 nagte bly, word die huis gratis skoongemaak en linne word die vyfde dag omgeruil.
Enige skade moet aan die eienaar bekend gemaak word.
Geen musiek word toegelaat nie.
Geen hommeltuie word toegelaat nie weens diere in die park.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 23 van Steenbok Plaas 262, 7 km buite Wolseley, Tulbagh, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a3e37ff7bd691a2bd37388c46716ee3a0c3bbc2223f2dca3d1e019dece759bcb22f56aa7e1455d406f3abe68c1026dadffa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 Portion 23 of the Steenbok Farm 262 7 km from Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.379404245828 19.206208739365
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem