Hocus Pocus Cottage
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Huibrecht Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Anika B - Nov 2023
Algehele gradering
Ons, ons tiener en ons woef het heerlik ontspan.
Melinda H - Jan 2023
Algehele gradering
'n Heerlike, gesellige rusplekkie.
Juan K - Aug 2022
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed our stay. Clean and cosy.
Eugene L - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig, pragtig en avontuurlik.
Abbie M - Jan 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Ernie M - Jun 2021
Algehele gradering
Rustige wegbreek in netjiese kothuis.
Mone V - Aug 2020
Algehele gradering
Best stay in Paternoster.
Lees meerHocus Pocus Cottage se terugvoer
Jissieman Mone!..baie dankie vir al jou sterretjies!...ek dink nie eens ek het op skool so baie gekry nie haha! Dis altyd so lekker om te hoor gaste geniet hulself by Hocus Pocus, dit maak ALLES die moeite werd.
Baie dankie weereens vir jou wonderlike ondersteuning
Groete
Huibrecht
Quinton K - Des 2019
Algehele gradering
It was fantastic.
Corlia D - Des 2019
Algehele gradering
Lekker kuier op Paternoster.
Annalene Steyn S - Aug 2019
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Cebisa L - Nov 2018
Algehele gradering
The cutest and most comfortable house ever! It's ideal for a family and friends travelling together.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die mooiste en mees gemaklike huis ooit! Dit is ideaal vir 'n gesin en vriende wat saam reis.
Maak asseblief van die privaat strand in die pad af in 'n pragtige, rustige omgewing gebruik. Daar is eindelose restaurante net 10 minute ver en ons het die beste seekos geniet. 'n Pragtige dorpie met 'n elektriese atmosfeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kriedoringstraat 20, Hocus Pocus Cottage, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18