Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay Harties Accommodation

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024.

Prys sluit in
Eenheid 3
Selfsorg met 'n braai-area.
Gemeenskaplike swembad, bring asseblief jou eie swemhanddoeke.
Hout, brikette, vuuraanstekers en ys is te koop beskikbaar op die perseel.
Eenheid 4
Selfsorg met 'n braai-area.
Gemeenskaplike swembad, bring asseblief jou eie swemhanddoeke.
Hout, brikette, vuuraanstekers en ys is te koop beskikbaar op die perseel.
Eenheid 5
Selfsorg met 'n braai-area.
Gemeenskaplike swembad, bring asseblief jou eie swemhanddoeke.
Hout, brikette, vuuraanstekers en ys is te koop beskikbaar op die perseel.
Eenheid 6
Selfsorg met 'n braai-area.
Gemeenskaplike swembad, bring asseblief jou eie swemhanddoeke.
Hout, brikette, vuuraanstekers en ys is te koop beskikbaar op die perseel.
Eenheid 7
Selfsorg met 'n braai-area.
Gemeenskaplike swembad, bring asseblief jou eie swemhanddoeke.
Hout, brikette, vuuraanstekers en ys is te koop beskikbaar op die perseel.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die eenheid se handdoeke mag nie by die swembad gebruik word nie.

Die eenhede het nie toegang tot enige oop kanale of DStv nie, maar gaste kan hul eie intekenbesonderhede gebruik vir stroomkykdienste soos Netflix, Showmax en DStv Now.

Respekteer asseblief jou medegaste.
Geen harde musiek of partytjies nie, afsnytyd 22:30.
Geen musiek toegelaat vanuit voertuie nie.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.

Dagbesoekers is teen R250 per persoon welkom indien daar vooraf gereël is.

Daar is 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 wat gaste moet betaal.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 59 Beethoven-weg, Melodie, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf49565d8510b3f8485cfc56e0bd320114ff34e2823cf3de8a9a0c4b1f73e5fd24a56f783668374abe1801cdf7b8b4f2da1e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 86 5 1 5 Plot 59 Beethoven Road Melodie 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.728904890875 27.900340855122
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem