Stay @ vd Berg
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Den Berg-straat 6, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Stay @ vd Berg is 'n selfsorg-vakansiehuis in 'n rustige buurt in Riversdal. Dit is naby winkels, skole en restaurante in die omgewing.
Die ruim huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, een met 'n bad en die ander met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Gaste kan maaltye by die sessitplek-etenstafel nuttig of in die sitarea op die gemaklike rusbanke ontspan. Kinders kan in die kindervriendelike tuin speel waar daar ook braaigeriewe is. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gaste wat Riversdal besoek kan uitsien na prentjiemooi stap- en voetslaanroetes in die area.
Slaapplek
’n Bespreking by Stay @ vd Berg sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Van Den Berg-straat 6, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Den Berg-straat 6, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom