Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ vd Berg

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R300 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Troeteldiere:
- Troeteldiere is welkom. Maak asb. agter jou troeteldier skoon voor jou vertrek. Plaas dit in 'n aparte plastieksak en gooi dit in 'n buitenste vullisblik.
- Moet asb. nie jou troeteldiere sonder toesig in die huis los nie.

Uitklok:
- Moet asb. nie vuil skottelgoed agterlaat nie.
- Verwyder die vullissak en plaas dit in die buitenste vullisblik.
- Skakel asb. die geiser af op pad uit. Die hoofskakelaars is aan jou linkerkant by die voordeur.
- Maak asb. alle blindings toe en maak seker dat die agterdeur sowel as die tuindeur aan die kant gesluit is.
- Moet asb. geen kos in die oond los nie.
- Die sleutels kan in die plant by die voordeur gelos word.

Hout en vuuraanstekers word vir die eerste braai voorsien.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Den Berg-straat 6, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68972a0f6e2d07ff112712928d5c30fef7601a84cea23891093f9963d46ffcc0fdb7de9f1eefa6906ffd250380d305cc135f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 6 Van Den Berg Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.087746875982 21.258025032748
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem