Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

StableWood Lodge

Dubbel Selfsorg-eenhede
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ekstra beddens vir kinders kan bygevoeg word op versoek. Handdoeke word voorsien. Die eenhede is elkeen toegerus met lugversorging, 'n TV en DStv. Daar is 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is braaigeriewe en motorafdakke vir jou voertuig beskikbaar. Daar is 'n restaurant en kroeg op die perseel vir ontbyt en aandete.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen harde musiek word toegelaat nie.
Geen besoekers sonder toestemming nie.
Die uitkloktyd is om 10:00, sodat die eenhede vir die volgende gaste skoongemaak kan word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-eenheid vir 3 gaste
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Handdoeke word voorsien. Daar is ook lugversorging en 'n TV met DStv. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Braaigeriewe en 'n motorafdak is beskikbaar. Daar is ook 'n kroeg en 'n restaurant op die perseel vir ontbyt en aandete.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Geen harde musiek word toegelaat nie.
Geen besoekers sonder toestemming nie.
Die uitkloktyd is om 10:00, sodat die eenhede vir die volgende gaste skoongemaak kan word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R1 050
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n yskas, mikrogolfoond, 'n oond, lugversorging en DStv. Dié kamer is gedeeltelik aan 'n ander eenheid gekoppel.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen harde musiek word toegelaat nie.
Geen besoekers sonder toestemming nie.
Die uitkloktyd is om 10:00, sodat die eenhede vir die volgende gaste skoongemaak kan word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R64, Distrik Kimberley, Kimberley, 8315, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxMzExNDAzLTUyMDYtNGRkYi04MzM2LWM1MTQzZTU2ZTI1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 158 5 1 5 R64 District Kimberley 8315 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.72333264796 24.854964793942
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem