by St Lucia Villa Mia 8 | LekkeSlaap
+62

St Lucia Villa Mia 8

Selfsorg
Spesiale Aanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Jul 2022 tot 30 Nov 2022 gemaak.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 51, Saint Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 R800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

St Lucia Villa Mia 8 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige kompleks in St. Lucia en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Die kompleks is naby plaaslike kruidenierswinkels, restaurante en die strand geleë.

Die woonstel is op die grondverdieping en word daagliks skoongemaak. Dit is geskik vir 6 gaste met 'n dubbelbed in die eerste slaapkamer en 2 stapelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer.

Die hoofleefarea het lugversorging en 'n oopplan-kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike stoep met braaigeriewe en is reg voor die gemeeskaplike swembad geleë. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by St Lucia Villa Mia 8 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 1 resensie vir St Lucia Villa Mia 8
Netheid
4.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • McKenzie-straat 51, Saint Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 51, Saint Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe64e9eee0f0c01735f3ee83a6e3868bc5e450c635991b720913bc6859b14b9291dcf8ea5f3757b1fa4087caca73e9b81434?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000, nou Vanaf R800  per nag (plek vir 6) 1 5 1 3 51 McKenzie Street Saint Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.374667438952 32.412150806862
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem