St. Francis Holiday Home
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 20:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Andrews-rylaan 29, St. Francis Links, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R12 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
St. Francis Holiday Home is in St. Francisbaai wat bekend vir dolfyne en walvisse is. Dit is die ideale huis vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Hierdie huis beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Die kamers het koninggrootte-, dubbel- of 2 enkelbeddens en die en suite-badkamers het 'n bad of 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis, sitarea, ingeboude braai en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na die stoep met 'n eetarea, speelparkie vir kinders en 'n swembad.
Gaste kan by Jack Nicklaus se gholfbaan gaan gholf speel, 'n maaltyd by die klubhuis geniet of by die see gaan swem en visvang.
Slaapplek
’n Bespreking by St. Francis Holiday Home sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- St. Andrews-rylaan 29, St. Francis Links, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in St. Francisbaai St. Francis Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 20:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Andrews-rylaan 29, St. Francis Links, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom