Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
Diana Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 595
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Anne-marie V - Mei 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig, 'n ongelooflike netjiese en skoon plek met 'n vriendelike ontvangs.
St Francis Golf Lodge se terugvoer
Goeie dag Anne-Marie,
Baie dankie vir die kompliment. So bly jy het die tydperk by ons geniet.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Ronél
Kanya H - Jan 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en diens puik.
Ruben P - Okt 2017
Algehele gradering
Puik, skoon, lieflike uitsig en vriendelike diens! Baie dankie Elma vir jou gasvryheid.
Peet B - Sep 2013
Algehele gradering
We were treated like KINGS
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Jack Nicklaus-rylaan 10, St Francis Links Estate, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 4