St Francis Bay Family Holiday Home
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lyme-weg 30, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
St Francis Bay Luxury Home is 'n lieflike plattelandse-styl huis vir tot en met 10 gaste. Dit is net 650 m van die strand af in St. Francisbaai.
Die huis strek oor 'n paar verdiepings, word omring deur luisterryke tuine en beskik oor 4 slaapkamers, 5 badkamers, 'n kombuis, eetarea en lekker sitarea.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gesinskamer het 'n dubbelbed, 2 enkelslaapbanke, 'n kombuisie en 'n badkamer.
Die kombuis bied 'n uitsig oor die tuin en swembad en is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en etenstafel. Gaste kan ontspan voor die lekker kaggel en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale.
'n Swembad en braaigeriewe is beskikbaar in die tuin.
St Francis Bay Luxury Home is 700 m van verskeie winkels en restaurante af. St. Francisbaai bied ook 'n rits aktiwiteite wat swem, branderplankry, gholf en 'n verskeidenheid staproetes insluit.
Slaapplek
’n Bespreking by St Francis Bay Family Holiday Home sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Mariliesh Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 152
Jaar gelys 5
Ligging
- Lyme-weg 30, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in St. Francisbaai St. Francis Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lyme-weg 30, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom