Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St. Diaz Delight

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R450 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Basiese huisreëls geld wat beteken dat gaste bedagsaam moet wees teenoor ander huurders in die kompleks.

Geen geskree, geroep, harde musiek of wangedrag sal geduld word nie en indien gaste nie hierdie reël gehoorsaam nie, sal hulle gevra word om onmiddelik die perseel te verlaat.

Gaste mag slegs in die aangewese parkeerplek parkeer.

Gaste moet asb. te alle tye die perseel en items in die eenheid respekteer.

'n Gedragskode vir die kompleks sal voorsien word en beskikbaar wees aan gaste met aankoms, of dit sal voor aankoms aan gaste gestuur word.



Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saint Diaz-kompleks, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f078de160fbe7b1ff5cda73e361fbc6f82354c06ed7623a37045cfb34d99992af6117f19921a181090d38f75a894082c11f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Saint Diaz Complex Die Voor Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.161747140171 22.107957601547
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem