St Diaz 5
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hanri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Karen G - Apr 2024
Algehele gradering
The host was super helpful. We just loved the apartment.
Lorein D - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastiese vakansie en verblyf was puik.
Deomaine V - Feb 2024
Algehele gradering
Puik plekkie!
Esmeralda V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid puik. Die ekstra myl wat Hanri vir ons gestap het, word opreg waardeer!
Christo P - Jul 2023
Algehele gradering
Perfek, skoon, veilig en privaatheid.
Teresa S - Jul 2023
Algehele gradering
Het dit baie geniet en die plek was asemrowend. Dit was net ongemaklik om die deur oop en toe te sluit, verder geen probleem nie, daar was alles wat jy nodig het.
St Diaz 5 se terugvoer
Hi Teresa,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ek is bly julle het lekker gebly. Ons sal definitief werk daarvan maak om die deur en veiligheidshek reg te maak sodat die proses makliker is. Jammer vir daardie ongerief.
Erica D - Jun 2023
Algehele gradering
Baie dankbaar vir die heerlike kuier. Gerieflik en baie netjies. Vriendelike, behulpsame gasvrou!
Tathym G - Apr 2023
Algehele gradering
Aangename naweek.
Andre F - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome stay in fully equipped apartment.
St Diaz 5 se terugvoer
Hi Andre, thank you for the lovely review. We are so happy you could enjoy our apartment and the surrounding area. You are welcome back anytime.
Annecqe M - Apr 2023
Algehele gradering
Baie mooi modern en netjiese woonstel. Gerieflik met klein kinders om binne te braai.
St Diaz 5 se terugvoer
Hi Annecqe, baie dankie vir jou boodskap. Ons probeer die beste ervaring skep en werk tans aan die reuk probleem siende dat die woonstel 'n hele rukkie toegestaan het. Hoop julle kon dit darem steeds geniet. Mooi week.
Joane M - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker vakansieverblyf.
St Diaz 5 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Joane. Ons steef daarna om die beste ervaring te gee.
Elizma J - Okt 2022
Algehele gradering
Na 'n besige week doen die rustigheid jou as persoon weer goed.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard Wes, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom