Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Anna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Michelle F - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker.
St Anna Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Michelle. Hoop om julle gou weer te sien.
Maxine N - Okt 2023
Algehele gradering
The staff that assisted was very friendly and helpful. It is much appreciated.
St Anna Guesthouse se terugvoer
Thank you for your feedback Maxine, much appreciated.
Kind regards
St Anna guesthouse
Cobus D - Jul 2023
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik en baie behulpsaam.
St Anna Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer Cobus, ons sien uit daarna om jou weer te ontvang,
Vriendelike groete
St Anna personeel
Joan-nita H - Jun 2023
Algehele gradering
Modern en netjies.
St Anna Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie Joan-nita. St Anna streef altyd om ons gaste veilig en tuis te laat voel. Hoop om julle gou weer te sien.
Johannie V - Nov 2020
Algehele gradering
Ons het tuis gevoel, dankie vir die bederf.
Paul V - Mei 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelike ontvangs.
Leon N - Okt 2017
Algehele gradering
Funksioneel.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kenneth Kaunda-weg 46, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom