Square Sea Cottage
Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Promontory-straat 25, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R950R760 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Square Sea Cottages is in Pringlebaai geleë en bied verblyf wat geskik is vir sakereisigers en vakansiegangers. Dit is naby die strand en bied 'n gerieflike en ontspannende see-toevlugsoord.
Verblyf word gebied in 2 pragtig ontwerpte eenhede wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Die eenhede het 'n dubbelbed en en suite-badkamers met storte, wasbakke en toilette. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenhede het elkeen 'n oopplan-sitarea met gemaklike rusbanke en daar is ook 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, lugbraaier, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Veilige parkeerplek op die perseel en gratis WiFi is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Promontory-straat 25, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Promontory-straat 25, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom