Spoorsnyertjie
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandstraat 3309, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Geen kinders onder 10
-
Vanaf
R1 560R1 404 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Spoorsnyertjie is 'n selfsorghuis in Marloth Park, naby die rivier en bied slaapplek aan 6 gaste.
Die huis het lugversorging en beskik oor 3 kamers wat 2 badkamers deel. Die een badkamer het 'n stort en die ander een 'n bad. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander twee het 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Etes kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitkamer ontspan wat oor 'n TV met DStv beskik.
Gaste kan in die plonspoel afkoel en van die omheinde braai-areas gebruik maak. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Die huis het 'n alarmstelsel en gewapende reaksie. Die huis word voor aankoms en met vetrek skoongemaak, maar indien die bespreking langer as 'n week duur, word beddegoed elke week geruil en skoongemaak.
Die huis is 'n kort entjie se stap na die rivier toe waar gaste renosters, buffels, wildehonde en olifante sal kan sien en saans die leeus kan hoor brul. Diere beweeg vrylik rond en gaste kan ook moontlik sebras, koedoes, bokke en dalk leeus gewaar. Gaste met ervaring in spoorsny sal die area geniet. Nagapies besoek ook gereeld die huis.
Spoorsnyertjie maak ook gebruik van sonkrag indien daar kragonderbrekings opduik en boorgatwater vir rugsteun indien die park sonder water is.
Slaapplek
’n Bespreking by Spoorsnyertjie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Thinus en Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 93
Jaar gelys 6
Ligging
- Elandstraat 3309, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Spoorsnyertjie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandstraat 3309, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Geen kinders onder 10