Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spekboom

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sarel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Spekboom
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Bonita V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, gerieflik en baie sentraal.

Plekkie was goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Daar was selfs muskietbesproeiing en opwasmiddel. Ons het geen klagtes nie en sal beslis weer daar oorslaap in die toekoms. Gemaklike skoon bed en gemaklike kussings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin K

I stayed for one night so it was just fine for us.

It was pleasant. Nice people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelien D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelien D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap.

Gawe gasheer. Sal enige tyd 'n plan maak as jy sy hulp benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suenan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Suenan B

Needs improvement in above areas, but still very nice.

Very nice, but 1 fan for 2 rooms, no braai tongs, only 3 coffee cups for 4 people and 1 broken single bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spekboom se terugvoer

Hi Suenan, thank you for the review.

We will investigate as soon as possible and make adjustments accordingly.

Regards
Spekboom team

Spekboom
Eben B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben B
Gesin met klein kinders

Kort, maar lekker.

Goeie waarde vir geld vir 'n gesin wat net wil oorslaap op pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was heel aangenaam.

Baie sentraal, veilig en ook veilige parkering onderdak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spekboom se terugvoer

Dankie Paul, julle is welkom.

Spekboom
Wayne C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne C
Gesin met klein kinders

Very nice place.

We really enjoyed it. Will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spekboom se terugvoer

Thank you Wayne, you are welcome.

Spekboom
Stephanus B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Twee dae oorgebly. Dorp en omgewing verken.

Goed geleë, binne stapafstand van besienswaardighede. Vallei van Verlatenheid met sonsondergang word sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spekboom se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Faan. Julle is welkom.

Groete

Spekboom
Kobus P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim en gerieflik.

Die eenheid is baie ruimer as wat verwag is, die veiligheid vir voertuie is goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spekboom se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Kobus.

Spekboom
Lorna D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstkend.

Die eienaar was baie behulpsaam. Alles mooi skoon en op hul plek. lekker warm water vir stort en die beddegoend is netjies en skoon. Sal weer daar bespreek. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spekboom se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Lorna. Julle is welkom.

Spekboom
Ilana D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornaggeriewe vir die moeë reisiger. Ideaal vir oorslaap.

Spekboom is 'n nasionale gedenkwaardigheid (met spekboompies op die stoep). Die huisie staan op die geskiedkundige Cradockstraat en mens kan laatmiddag daar gaan stap. Heerlike Camdeboo atmosfeer en oop ruimtes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spekboom se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Ilana.

Spekboom
Herna F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herna F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig gerestoureerde, privaat huisie, baie skoon en netjies met goeie kwaliteit beddens linne en handdoeke. Baie verwelkomend na 'n lang rit.

Huisie is in 'n stiller deel van die dorp met 'n mooi uitsig oor die berg, maar nogsteeds naby genoeg aan goeie restaurante en ander besienswaardighede. Geskik vir twee volwassenes en twee kinders. TV het ook oor al die DStv-kanale beskik, vir die waarvoor dit van belang is. Die huis beskik oor alles wat tydens die verblyf benodig sal word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spekboom se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Herna.

Spekboom
Annalize F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, mooi plek.

Plek is baie netjies met heelwat ruimte, skoon, mooi linne en goed toegeruste kombuis. Stil omgewing en naby die dorpsentrum.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spekboom se terugvoer

Dankie Annalize.

Spekboom
Vanaf
R1 360
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 360
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradockstraat 91, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c2904ad0e3aca54264683af5cd9b980c9ab9b6b14f6c74f15c52a2bee43b8663ee889b5e73e20d8d9e784126efdc3d351f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 91 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.253661 24.532494
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem