Spekboom
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spekboomstraat 8, Kabeljous, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Spekboom bied gerieflike verblyf aan 6 gaste in die rustige woonbuurt Kabeljous in Jeffreysbaai. Hierdie bekoorlike wegbreekplek bied 'n rustige omgewing vir gaste om behoorlik te ontspan.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi word voorsien.
Die verblyf word deur goeie branderplankry-plekke omring en is daarom ideaal vir branderplankryers. Of gaste nou op soek is na ontspanning, avontuur, of 'n kombinasie van die twee, hierdie pragtige vakansiehuis bied gerieflike verblyf in 'n lekker woonbuurt naby die strand.
Slaapplek
’n Bespreking by Spekboom sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 9
Jaar gelys 2
Ligging
- Spekboomstraat 8, Kabeljous, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Spekboom het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kabeljous Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spekboomstraat 8, Kabeljous, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom