Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sparrow 615

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 42 resensies vir Sparrow 615
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lica V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful home! Has everything you need.

Wonderful! Beautiful! Comfortable!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

It is our aim to ensure that our guests get the best value for money and have the luxuries at home whilst relaxing in the bush. We would love to welcome you back at Sparrow 615.

Sparrow 615
Marinda V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid, rustig, heerlik!

Ons het die opset geniet, groot ruimtes, privaatheid maar tog nie alleen en afgesonderd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Ons poog daarna dat ons gaste rustig kan ontspan, privaatheid geniet, maar terselfdertyd veilig voel. Dankie vir jou ondersteuning, hoop om jou gou weer te sien. Sparrow-groete

Sparrow 615
Annatjie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige bosveld atmosfeer in 'n baie netjiese en skoon plek.

Ons het baie lekker gekuier by Sparrow Cottage 1.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Ons poog om elke gas se kuier by Sparrow 615 as besonders te onthou. Dankie vir jul ondersteuning, hoop om jul weer in die toekoms te verwelkom. Sparrow-groete

Sparrow 615
Frans D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Weereens baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Ons is bly jul het lekker gekuier en dankie dat ons jul weer in die toekoms by Sparrow kan verwelkom.

Sparrow 615
Hennie En Martie T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie En Martie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike vakansie verblyf.

Ek en my vrou het die verblyf vreeslik geniet. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Beddegoed is baie netjies. Handdoeke is perfek. Alle 3 kamers is baie netjies. Badkamers is skoon en netjies. Die tuin laat mens tuis voel. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Ons is bly julle kon die natuur, die bos en die tuin-oase geniet. Dankie vir julle vriendelikheid en bedagsaamheid. Ons hoop julle kom gou weer kuier by Sparrow 615.

Sparrow 615
Glynis S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynis S
Saam met vriende

Beyond exceptional.

Excellent owners. Attention to detail. We brought our overseas friend with us, and she was absolutely blown over by the friendly hospitality and excellent facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Hi Glynis, it was such a pleasure to host you and your companions at Sparrow 615. We would love to welcome you back in the future. Regards, Marina

Sparrow 615
Fransien C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransien C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels.

Dit was absoluut heerlik en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Fransien, ons is bly jul kon die rustigheid wat Sparrow 615 bied, geniet. Ons sal jul en jul vriende weer in die toekoms daar wil verwelkom. Sparrow-groete, Marina

Sparrow 615
Frans D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker gekuier.

Baie oulike plek. Gasvrou baie behulpsaam gewees. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Frans, ons poog om ons gaste tuis te laat voel en hul kuiertjie so gerieflik en gemaklik as moontlik te maak. Ons hoop om julle weer in die toekoms daar te verwelkom. Sparrow-groete, Marina

Sparrow 615
Ian P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging was baie goed vir ons daaglikse besoeke aan die Kruger wildtuin.

Die lugreëling wat waaiers insluit het gemaak dat ons nooit die warm weer ervaar het nie. Verder het die kragomsetter verseker dat ons nooit die gevolge van beurtkrag ondervind nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Ian, ons is bly dat julle die verskil wat die waaiers en lugreëling gemaak het in die warm weer, geniet het en ook dat die kragomsetter die uitdagings met beurtkrag die hoof kon bied. Ons poog daarna om ons gaste so gerieflik en gemaklik as moontlik te laat ontspan en die kuiertjie ten volle kan geniet. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Sparrow-groete.

Sparrow 615
Yvette H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette H
Gesin met klein kinders

Was an amazing unit to stay in.

Amazing unit and was perfect for our kids. Would recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Yvette, it was a pleasure to host you and Enrico and that Sparrow 615 delivered to your and your kids needs. We are looking forward to welcome you back in the future. Sparrow Regards, Marina

Sparrow 615
Veronica S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verrassing!

Eenheid is skoon en netjies. Uitleg goed beplan met alle benodigdhede soos gas, wi-fi, 'inverter'. Stil en rustig. Naby genoeg aan restaurant, rivier, winkels. Lekker kuierplek ook vir kinders. Het dit terdeë geniet en sal graag weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Veronica, dankie vir al die positiewe aanmerkings tydens jul kuiertjie by Sparrow 615. Ons is bly jul kon die rustigheid geniet terwyl jul slegs 'n hanetreetjie van al die plekke was wat jul graag wou besoek. Baie dankie dat jul so mooi na ons plekkie gekyk het, ons sien daarna uit om jul weer in die toekoms by ons oase in die bos te verwelkom. Sparrow-groete, Marina

Sparrow 615
Andries M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike netjiese, stil en rustige plek.

Marina is 'n vlink gasvrou wat besorg is oor haar gaste, en 'n vinger op die pols hou van haar gaste met goeie kommunikasie en vriendelikheid. Ons sal beslis weer daar bly. Dit is 'n wonderlike oase.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Andries, ek is bly jul kon rus vind by ons oase weg van die stad se gewoel en rekenaars wat 'n mens se energie tap. Ons is bly jul kon lekker uitrus en batterye herlaai tydens jul kuiertjie. Ons sien daarna uit om jul in die toekoms, soos genoem, weer by ons oase te verwelkom. Sparrow-groete, Marina

Sparrow 615
Johann G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier en dit baie geniet.

Die gasvrou was baie behulpsaam en het alles in haar vermoë gedoen om die verblyf aangenaam te maak. Alhoewel die tuiste slegs as 'n basis gedien het en ons meeste van die tyd in die Wildtuin was, het ons heerlik uitgerus as ons tuis was. Dankie vir die ekstra tree om kragonderbrekings te vermy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Johann, ons is bly julle het dit geniet om tuis te gaan in die eenheid wat as basis gedien het vir jul kuiertjie hoofsaaklik aan die wildtuin. Ons doen ons bes om ons gaste so tuis as moontlik te laat voel tydens hul kuiertjies en dat die beurtkrag uitdagings uitgeskakel was met ons inverter stelsel. Dankie vir die voorstelle wat julle aan ons gerig het, ons waardeer positiewe kritiek en sal dit beslis in ag neem vir die toekoms. Ons hoop om julle weer in die toekoms by Sparrow 615 te verwelkom. Sparrow-groete, Marina

Sparrow 615
Corne V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en luuks.

Die bonus was dat Sparrow 615 alternatiewe krag het gedurende beurtkrag en gasstoof. Dis 'n groot pluspunt. Die eenheid is baie skoon en luuks. Ons sal vir seker weer daar bly. Dit is nou ons gunsteling plek in Marloth. Dankie vir jul gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Dit was vir ons 'n groot plesier om vir Corné en haar man by Sparrow 615 te kon akkommodeer. Ons poog om ons gaste se verblyf so gerieflik en spesiaal as moontlik te maak. Ons hoop om jul weer in die toekoms by Sparrow 615 te verwelkom. Sparrow-groete, Marina

Sparrow 615
Rikus J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig vir die siel.

Boma braai, buitebraai, dartbord. Dit was lekker saam met my vrou. Kon saans die sonsak langs die rivier ook gaan kyk. Marina hulle kyk mooi na 'n mens met die nodige toebehore. Kon selfs F1 kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Rikus, dit was vir ons 'n plesier om vir jou en jou vrou by Sparrow 615 te akkommodeer. Ons poog om die kuiertjie daar so gerieflik en spesiaal as moontlik te maak en is bly jul kon die boma, braai en dartboard geniet, asook die gerief van volle DStv en verblyf sonder beurtkrag uitdagings. Ons hoop om jul weer in die toekoms by Sparrow 615 te verwelkom. Sparrow-groete, Marina

Sparrow 615
Hilary R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary R
Gesin met tieners

Baie skoon en modern plekkie.

Sal definitief aanbeveel. Die eienaars is so gasvry. Sit op 'n lekker plek. In die middel van al die nodige plekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Hilary, ons is bly jul het jul wegbreek kuiertjie by ons geniet. Ons hoop om julle weer in die toekoms by ons te verwelkom. Sparrow-groete, Marina

Sparrow 615
Estelle S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre

Sparrow 615 is absoluut wonderlik, om in een skoon vakansie cottage te kan bly voel soos jou eie huis. Marina en Gans is absoluut fantastiese eienaars, hul gas vryheid en diens elke dag is uitstekend. Die geselsies elke dag asof hul jou jare lank al ken laat jou tuis voel. Verseker sal ek enige persoon aanveveel om by hul tuis te gaan. Sparrow 615 is liefde in die bosveld, met liefdevolle eienaars. Dankie Marina en Gans, ons sien jul weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Dankie Estelle en Riaan vir die mooi resensie oor ons kuier-plekkie. Ons is bly jul kon rus vind na julle besige tyd met die rolbal en die stilte, rus en vrede in die bosveld geniet. Ons het lekker gekuier en gesels en het sommer vriende gemaak. Dankie vir jul ondersteuning, ons hoop om jul en jul familie in die toekoms weer by Sparrow 615 te verwelkom. Sparrow-groete, Gans en Marina

Sparrow 615
Karina S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, neat and has everything you need.

The stay at Sparrow was simply amazing. Each room has its own bathroom with shower and was very neat. The kitchen is well stocked. Cottage one had great privacy with a nice boma and braai area. The garden and pool area was a lovely place to relax. Only thing that could be said as negative is that the shower water was lukewarm and not hot, but that won't deter me. I will definitely be back and bring along friends/family! Highly recommend.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Good Day Karina. Thanks for the positive feedback after your stay at Sparrow 615. We are glad that you enjoyed the relaxing atmosphere and privacy. We will surely look into setting the gas geyser at a higher temperature since the season are changing to cooler conditions, even at Marloth Park. Thanks for bringing this under our attention, much appreciated. Looking forward to welcome you again in the future. Sparrow-regards, Marina

Sparrow 615
Andries B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en rustig.

Wat jy sien is wat jy kry. Netjies skoon.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Ons poog om ons eenhede so skoon en gemaklik moontlik te maak sodat ons gaste hul welverdiende vakansie kan geniet. Sparrow groete, Marina

Sparrow 615
Lorraine B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine B
Saam met vriende

Amazing, amazing, amazing.

Wat 'n pragtige plek met net mooi alles wat jy nodig het en nog meer. Alles was net eenvoudig perfek. Het ook heelwat wild gesien wat kom kuier het, sal definitief nie op 'n ander plek bly nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Goeiemiddag Lorraine.
Baie dankie vir jou amazing terugvoering. Ons is dankbaar dat ons aan al jul vereistes kon voldoen en dat die wild vir jul kom kuier het, dit is die hoof rede hoekom ons daar gaan ontspan in die vrede en rustigheid. Ons hoop om julle en jul familie spoedig weer by Sparrow 615 te verwelkom.
Sparrow-groete,
Marina

Sparrow 615
Alex B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike rus en verblyf-ervaring.

Sparrow 615 was 'n wonderlike ervaring. Baie goed geleë, uitstekende verblyf, gerief en 'n mooier, geriefliker en beter blyplek in die werklikheid as wat selfs met die pragtige foto's weergegee word. Was 'n wonderlike ruservaring.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Alex, ons is dankbaar dat julle die rustydjie by Sparrow 615 gerieflik en rustig ervaar het. Ons hoop om jul, asook familie en vriende weer in die toekoms hier te verwelkom. Sparrow-groete, Marina

Sparrow 615
Hester V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier en baie geniet.

Die woonplek was skoon en netjies, goed toegerus, privaat en natuurlik het ons die diere by die agterdeur elke oggend baie geniet. Hoop om gou weer so te doen.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Goeienaand Hester

Ons is bly julle het die kuiertjie by ons geniet en dat dit diere julle elke oggend begroet het. Ons verwelkom julle graag weer gou by Sparrow 615.

Sparrow-groete,
Marina

Sparrow 615
Charmain H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awsome!

Is 'n pragtige, netjiese en groot plek, wat gerieflik ingerig is. Het al ons verwagtinge en nog meer oortref. Baie privaat. Aircon en WiFi was beslis 'n plus punt. Baie veilig met die veiligheidshekke en is baie child friendly. Kan met gemak kuier sonder om bekommerd te wees dat jou kind in die swembad val of sal afdwaa in die natuur. Beslis 'n moet vir almal wat van die natuur hou.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Goeiemiddag Charmain. Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is dankbaar dat ons aan julle behoeftes kon voorsien en dat julle die eenheid gerieflik gevind het om julle kuiertjie hier ekstra spesiaal en ontspanne te laat verloop. Ons hoop om julle en jul vriende en familie in die toekoms weer hier te verwelkom. Sparrow-groete, Marina

Sparrow 615
Mariska B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska B
Gesin met klein kinders

Baie lekker huis.

Huis baie mooi en gerieflik. Alles wat jy nodig het.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Goeiemiddag Mariska. Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is dankbaar dat jul die huis gerieflik gevind het. Ons hoop om julle, jul vriende en familie in die toekoms weer by Sparrow te verwelkom. Sparrow-groete, Marina

Sparrow 615
Hennie P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie P
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ons gaan gereeld Marloth toe en die is een van dié beste plekke. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Ek beveel dit aan!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Goeiedag Hennie
Baie dankie vir jou terugvoering en ook dat jy die eenheid so netjies gelaat het. Ons poog daarna om 'n puik diens aan ons gaste te bied. Ons hoop om jul en jul vriende weer in die toekoms daar te verwelkom.
Groete, Marina

Sparrow 615
Marius E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die heel beste.

Als is volmaak daar, binne en buite, die omgewing en ligging is die beste, als wat jy wil sien of hê by jou of naby jou, die verblyf 110% uitstekend.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Goeiedag Marius. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Hoop om jou spoedig weer by Sparrow 615 te verwelkom. Groete Marina

Sparrow 615
Bianca A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca A
Gesin met klein kinders

Had a fantastic stay!

Very well-equipped, clean, lovely unit. Highly recommended! Thank you Marina!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Good day Bianca, thank you for your recommendation to future guests. Hope to welcome you again soon. Kind Regards, Marina.

Sparrow 615
Bernelea K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernelea K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, netjiese woning (Kothuis 2).

Foto's doen die plek eintlik 'n onreg aan - soveel mooier in realiteit. Sal enige tyd weer gaan en sal beslis aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf.

Baie lekker eenheid met swembad om heerlik in af te koel as die dag net te warm raak.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Ons is bly dat julle lekker gekuier het en die swembad geniet het. Verwelkom julle graag weer by Sparrow 615. Groete, Gans en Marina

Sparrow 615
Gerhard O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en die eienaars is baie gasvry.

Sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Baie dankie, Gerhard. Ons poog om ons gaste met gasvryheid te verwelkom.
Gans & Marina

Sparrow 615
Johan W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles meer as 100%.

Lafenis vir liggaam en siel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Baie dankie, ons is bly jul het die rustigheid geniet. Ons sien daarna uit om jul on die toekoms terug te verwelkom. Gans en Marina.

Sparrow 615
Mariana K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana K
Saam met eggenoot / lewensmaat

10/10 vir Sparrow 615.

Marina, baie dankie dat ons in Sparrow 615 kon tuisgaan. Dit is vir seker 'n plek om te bespreek! Daar is alles wat jy sal nodig kry. Die plek is netjies en daar is absoluut niks om oor te kla nie. So bespreek jou volgende kuier by Sparrow 615 in Marlothpark.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

More Mariana, baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons poog om ons gaste se kuier so gerieflik en besonders as moontlik te maak. Sien uit na jul volgende kuiertjie by ons. Mooi loop. Sparrow-groete

Sparrow 615
Jakes J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes J
Saam met vriende

Baie gemaklik met goeie kuierareas. Goed toegerus.

Privaat van ander gaste, baie ruite en goeie kuierarea.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Ons is bly jul het die privaatheid en kuier-areas geniet. Ons poog om ons gaste se wegbreek kuiertydjies so gerieflik en privaat te hou sodat hul die bos en stilte kan ervaar en geniet. Hoop om jul gou weer te sien!

Sparrow 615
Wynand S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S
Saam met vriende

Fantastiese ondervinding.

Geriewe baie goed, wild kom maak gereeld 'n draai en goeie waarde vir geld.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer van jul ervaring. Ons poog om die eenheid skoon en netjies en goed toe te rus vir die beste onstpanning van ons gaste. Die wilde diere wat 'n draai kom maak, is beslis 'n bonus. Hoop om jul gou weer te sien!

Sparrow 615
Sakkie P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sakkie P
Saam met vriende

Heerlike rustig, skoon and baie goed ingerig.

Blyplek is skoon netjies, binne en buite. Braai area is gerieflike, groot en ten volle gesement. Was te koud vir swem maar ongelooflike groot swembad vir kinders naby die huis vir toesig. Marina was baie hulpvaardig en altyd vriendelik. Sparrow 615 sien my weer. Dankie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

More Sakkie, baie dankie vir die terugvoering. Ons poog om 'n wegbreek vir gaste onvergeetlik te maak. Ons verwelkom jul graag terug vir 'n volgende kuiertjie. Mooi loop.

Sparrow 615
Henry L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Henry L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ons verwag het nie.

By ons aankoms was dit nie duidelik waar ons kothuis was nie. Binne was dit netjies en skoon, behalwe dat die kussings nie slope op gehad het nie. Die geyser was nie aangeskakel nie en ook nie die gas vir die stoof nie. In die yskas was nog oorblyfsels kos wat die vorige gaste agtergelaat het. Daar is geen braairoosters of braaitoerusting nie. Gratis WiFi is geadverteer maar die "password" word nêrens aangedui nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Die eenheid was tot voor die betrokke bespreking voltyds uitverhuur. Ons doen ons bes om op die tekortkominge te reageer en waardeer die terugvoer om die eenheid vir toekomstige gaste meer gerieflik te maak. Ons gaste het ook ons kontak nommer en geen melding van tekortkominge was aan ons uitgewys om dit so spoedig moontlik reg te stel nie. Ons vra nietemin vriendelik om verskoning vir die ongerief wat jul moes ervaar.

Sparrow 615
Lood B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lood B
Gesin met tieners

Lekker.

Baie ruim. Baie goeie geriewe. Lekker swembad, braai en boma-area. Sal vir seker weer hier bespreek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Lood en gesin. Ons is bly julle het jul kuiertjie by ons huis in die bos geniet, sowel as die swembad en braai geriewe. Ons sien daarna uit om julle terug by Sparrow 615 te verwelkom. Vriendelike Groete, Gans en Marina

Sparrow 615
Denise N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing. Awesome stay.

Beautiful setting. Spacious and extremely well equipped. Everything you need for a good stay. Swimming pool, WiFi, DStv, aircon. Excellent hospitality. My first visit, but not my last.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Eugene and Denise, thanks so much for the lively chats during your stay and we are pleased that you have enjoyed your stay. We're looking forward to see you soon again! G & M

Sparrow 615
Wessel V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V
Gesin met tieners

Baie gerieflik en ruim. Alles wat jy wil hê vir 'n vakansie.

Die huis is baie gerieflik en ruim. Dit bied vele opsies vir besoekers. Die geriewe is mooi en netjies, en word daagliks nagesien. Daar is voorsorg met ligte as beurtkrag jou onverhoeds vang. Dit voel soos 'n huis weg van die huis af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering. Ons poog om families se kuiertjies so gerieflik en rustig as moontlik te maak. Hoop om julle weer in die toekoms daar te verwelkom. G en M

Sparrow 615
Gert B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B
Gesin met tieners

Eenheid was baie netjies en skoon. Baie goed geleë. Baie stil gebied en naby aan die wildtuin. Baie goeie ruskans gehad. Eienaar het geskakel om te bevestig dat ons tevrede is met alles. Sal definitief die plek aanbeveel.

Ons het die naweek baie geniet - goed geleë in 'n stil gebied. Veilige parkering onderdak. Eenheid skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Bly jul het jul wegbreek geniet. Hoop om jul binnekort weer terug te verwelkom. Groete G & M

Sparrow 615
Anneke C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke C
Gesin met tieners

Heerlike wegbreek.

Sparrow 615 was die perfekte plek vir 'n rustige paar dae. Marina en Barnard het ons hartlik ontvang en ons het dadelik tuis gevoel. Die kothuis was ongelooflik netjies en het alles gehad wat mens nodig het om net lekker te kuier. Ons sal beslis terug wees. Dankie vir die gasvryheid en ekstra hout wat ons bonfire ekstra spesiaal gemaak het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sparrow 615 se terugvoer

Baie dankie vir jul eerlike opinie, en die netheid waarin jul die Cottage gelaat het met jul vertrek. Ons sien daarna uit om jul 'n volgende keer te verwelkom.

Sparrow 615
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sparrow-weg 615, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05d2a812bbaf8c0b11ca29fe871cf16c8336768a53487b58f4483826e2779da0b557cba5091bb70a0f41c540e57387e574db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 615 Sparrow Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.367751077231 31.761998148592
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem