Soutpoort
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R63, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R490 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Soutpoort is naby Loxton op 'n Karooplaas geleë. Dit bied kampeerverblyf wat ideaal is vir 'n avontuurlustige gesin of groep vriende.
Verblyf word op 2 aparte staanplekke gebied, elk met sy eie ablusiegeriewe met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is ook 'n wasbak buite. Let op dat daar geen elektrisiteit by die staanplekke is nie, maar wel warm water.
Elke staanplek het sy eie unieke uitsig oor die pragtige Karoo-vlaktes. Hiér kan gaste voëls bewonder, stap, fietsry of net in die plonspoel afkoel.
Indien dit vooraf gereël word, kan die gasheer Karoo-lamsvleis en brandhout netjies vir gaste verpak.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Melissa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- R63, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Gaste dink Soutpoort het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bo-Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R63, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom